Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Berno B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berno B

Warm. Skoon. Netjies.

Baie lekker gebly, stil en rustig met goeie weer. Ons het ook 'n dag in die wildtuin spandeer wat heerlik was.

Pieter K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Amazing.

Our stay was fabulous! We will book another stay with Lionsview! The following come to mind: neat, well furnished, modern design, great location, comfortable, safe and overall a great stay! Thank you for making our stay so enjoyable.

Stephan & Skye R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan & Skye R

Lovely stay!

Beautiful accomodation and lovely stay, lots of wildlife and comfortable accommodation.

Stella E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella E

Fantasties.

Fantasties en rustig.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Celeste V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Baie netjies en goeie ligging.

Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Lionsview bespreek in die toekoms. Die huis is netjies en privaat. Ons kon die leeus hoor in die nag en die bokke het tot by die swembad gekom deur die dag.

Phillip F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F

Lions view was rustig en het aan al ons vereistes voldoen. Sal weer daar gaan bly.

Die verblyf was baie rustig en ons het dit baie geniet. Die eenheid was alles wat ons verwag het en het aan al ons vereistes voldoen. Die diere wat elke dag kom kuier het was n plus. Die leeus se gebrul in die aande was die kersie op die koek. Sal weer hier kom kuier.

Kruger H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruger H

Vey nice and clean place.

Great place to stay.

Bernadette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette S

Modern, well- equipped unit which has a stunning view.

The perfect holiday setting to relax and enjoy the Kruger Park.

Palesa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M

Beautiful. Peaceful.

A beautiful, well-kept home in a serene area. We had an amazing stay. The pictures don't do this home any justice. Would definitely come again.

Frans D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie lekker gekuier, sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly en gerus, was ons tweede besoek en definitief nie die laaste keer nie, waarde vir geld.

Sonja Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Z

Heerlik, ontspannend en rustig.

Dit was regtig 'n baie mooi en rustige plek om die langnaweek te spandeer. Ons het die swembad vreeslik geniet in die warm weer en dit was so lekker om al die diere te kon beleef wat by ons plekkie kom vreet het. Ons was net bietjie teleurgestel in die braaifasiliteite. Ons voel daar kan regtig meer aandag daaraan gegee word.

Lesedi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M

Great location and nice and private.

We enjoyed every minute of our stay and would love to book again.

Lorraine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M

Beautiful place, quiet, private, serenity.

Was a great stay, but it could get better if they could install electricity backup, water backup, and a carport in this scorching heat.

Thea D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thea D

Mostly disappointing.

Seeing the magnificent house with its modern design, we opened the beautiful front door to a spacious open-plan area with stacker doors to the stoep and pool. Exactly like the pictures! Exhausted after a whole day of travelling I decided to take a shower. Not only was the shower completely blocked, there was no travel soap, shampoo or conditioner. It was after this that I realized this beautiful house was ill-equipped to make our stay special. The house was completely void of any cleaning equipment - no broom, mop, or any cleaning products - such as a small supply of dishwashing liquid. One toilet roll per bathroom for 5 days. The blinds in my room were completely broken and cannot open at all. This morning the electricity ran out - no matches to light the gas stove for coffee. Actually, Lionsview has no loadshedding support except for one charged light. No candles either. Last night the stacker doors would not lock - we needed to get security to lock it for us from the outside. This morning I unlocked it and without any extra force, the key broke off in the lock. Luckily we spent most of our time away from the house. Coming from Cape Town where we know how important excellence is for tourism, this was really a challenging experience.

Sandra C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Looking for a quiet location in a neat and modern place, you found it.

We had a hiccup visiting this time as the house wasn't ready (due to some system failure) the security guy wouldn't hand over the keys and I found him to be abrupt and rude, but the owner did her best to rectify the mistake on her side and luckily the house was available. This is why I can't rate it clean and customer service lower. Putting this aside, the house is in a quiet place, lots of animals visit and the staff were friendly. Will still return a third time.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Debbi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbi W

Unique, tranquil average.

Lovely venue with a beautiful pool and patio area. A unique and tranquil stay. We could hear the lions roaring on night two which was sublime. The aircon and fans were definitely an asset in the heat. A backup torch was supplied for load shedding. Unfortunately, the towels were dirty and the general cleaning needs to be addressed. The fridge shelves need to be cleaned properly and they did not stay cold. The kitchen needs a wine bottle opener and a pair of scissors. I would stay again but I will definitely take my own towels.

Mel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel M

Net wat 'n mens nodig het om van die stad af weg te kom.

Dit was regtig 'n baie mooi plek. Ek sal beslis weer by Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper gaan bly. As ek een ding kan verander, is dit waar ons die sleutel moes optel (Field Security). Die personeel het glad nie maniere nie en weet ook nie hoe om mens tuis te laat voel nie.

Mw F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mw F

Awesome.

The place was stunning. We loved it. Will go there any time.

Lynda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda S

Lodge is amazing.

We really enjoyed our stay at Lionsview Private Lodge-4 Lions. Accommodation was clean and spaceous and location was quiet. The only downfall we experienced was having no TV during the rainy days. I would definately re-book accommodation at Lionsview Private Lodge - 4 Lions.

Thabo B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo B

Seker een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het. Well done.

Was aangenaam verras met ons aankoms. Die plek is stunning.

Marcel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

Baie lekker gekuier hierso, die aircon's en WiFi was 'n plus asook die lekker buite-area!

Sien sterre.

Roxane H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane H

Rustig en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker by Lionsview gebly en was dankbaar vir die lugverkoeling in die kamers. Die eenheid het als wat mens nodig het en die koedoes het elke aand kom hallo sê. Sal nie sommer weer by 'n ander plek in Marloth bly nie!

Jacques T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Dit was nou uitstaande gehalte-verblyf in die hartjie van die bosveld.

As jy rustigheid nodig het vir die siel, gaan bly vir seker by Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper. Geen TV is 'n plus, gaan vir daardie kwaliteittyd met gesin. Baie dankie, puik diens en vriendelike atmosfeer.

Jakobus S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus S

Pragtige omgewing, gemaklik en mooi.

Baie lekker gekuier. Rustig en mens voel na aan die natuur. Oulike en praktiese huis. Skoon en netjies.

Muhammad V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad V

Excellent.

Cleanliness needs some attention.

Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie mooi en baie lekker plek.

Daar was wel 'n probleem met die yskas. Hy wou glad nie die goed koudmaak nie, alles was warm heeltyd. Jy sit die koeldrank die aand in die vrieskas, môreoggend haal jy hom uit dan is hy darem koud maar hy vries nie eers op nie. En dan was daar net vreeslik baie spinnerakke agter die gordyn en plek waar jy jou klere pak. Behalwe vir dit was dit baie lekker en 'n baie mooi plek.

Johan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Baie lekker gekuier.

Netheid kan verbeter, baie spinnekop nette/ webs. Sal 'n pluspunt wees as 'n smart-TV beskikbaar kan wees.

Chrisna T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chrisna T

Had a great time, the house is elegantly simple with all you need.

Loved the views from every area in the house.

Belinda O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda O

Pragtige huis, baie rustig en stil.

Pragtige huis in 'n stil omgewing. Ideaal vir ons besoek met ons volwasse getroude seun en skoondogter, lieflike dubbelkamers met badkamers.

Marco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Absoluut lekker.

Sal enige tyd weer gaan. Verblyf is alles wat 'n mens soek.

Kevin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin E

Asemrowend

Ons was mal oor die plek. Absoluut amazing. Alles was net perfek.

Karren K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karren K

Stunning property and setting.

The accomodation is stunning and the setting really peaceful. Great for a quiet escape from the city. Modern and well furnished.

Carien F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Perfekte huis vir genoegsame rus vir moeë ouers en kinders.

Die huis is baie oulik uitgelê met presies net wat mens nodig het, niks onnodig! Die baie vensters maak die huis lig en as die groot skuifdeur oop is is dit asof die huis saamsmelt in die bos. Pragtige dieregaste, bietjie skamer as ander dele van Marloth. Hierdie huis is absoluut perfek geleë weg van die verkeer en baie mense en het my gunstelingarea in Marloth geword!

Basiame K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basiame K

Great place.

Loads of animals came to visit us, its very quiet and peaceful, you really get to reconnect with nature. We were there with our young kids and they enjoyed it as well. We definitely recommend Lionsview Private Loge as a place of choice.

Maritza P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza P

Perfekte huis in die bos!

Lionsview is ’n pragtige plek. Great uitleg, swembad- en braaigeriewe, sowel as gereelde diere-vriende wat kom inloer!

Nadia S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S

Heerlike, moderne en skoon huis met volledige kombuis!

Sal weer die huis gebruik. Kamers perfek geleë met deure en vensters wat oopmaak om jou nader aan die natuur te laat voel! Hou van die braai op die stoep, swembad lekker grootte en baie diere wat kom kuier! Gratis voer vir die diere beslis 'n pluspunt! Alarm vir veiligheid. Sal beslis die huis aanbeveel.

Alice A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice A

This is a wonderful unit with all the amenities you can dream of.

This unit is a little gem with everything you need for a relaxing trip. The unit is well equipped, clean, and contains everything you need.

Tinus D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tinus D

Baie netjies , moet net seker maak dat als in plek en reg is vir gaste.

Die huis se gas was klaar. Dus het die gasstoof en geiser nie gewerk nie. Kon nie ontbyt maak die Sondagoggend nie en gaste moes koud stort. Dis onaanvaarbaar.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1075, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e499ee0ce76732877fb6584b6682ad2ac4c50c0a97d82f38a5f46b02bf5bd4e8e991e2335207ab16f79088ef21119f506f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 1075 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.365605739268 31.767626439609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang