Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Berno B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Warm. Skoon. Netjies. Baie lekker gebly, stil en rustig met goeie weer. Ons het ook 'n dag in die wildtuin spandeer wat heerlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Our stay was fabulous! We will book another stay with Lionsview! The following come to mind: neat, well furnished, modern design, great location, comfortable, safe and overall a great stay! Thank you for making our stay so enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan & Skye R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lovely stay! Beautiful accomodation and lovely stay, lots of wildlife and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella E
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Fantasties. Fantasties en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Celeste V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies en goeie ligging. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Lionsview bespreek in die toekoms. Die huis is netjies en privaat. Ons kon die leeus hoor in die nag en die bokke het tot by die swembad gekom deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lions view was rustig en het aan al ons vereistes voldoen. Sal weer daar gaan bly. Die verblyf was baie rustig en ons het dit baie geniet. Die eenheid was alles wat ons verwag het en het aan al ons vereistes voldoen. Die diere wat elke dag kom kuier het was n plus. Die leeus se gebrul in die aande was die kersie op die koek. Sal weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Vey nice and clean place. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Modern, well- equipped unit which has a stunning view. The perfect holiday setting to relax and enjoy the Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Beautiful. Peaceful. A beautiful, well-kept home in a serene area. We had an amazing stay. The pictures don't do this home any justice. Would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1075, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e499ee0ce76732877fb6584b6682ad2ac4c50c0a97d82f38a5f46b02bf5bd4e8e991e2335207ab16f79088ef21119f506f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 1075 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.365605739268 31.767626439609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang