Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1075, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper bied 'n rustige toevlugsoord in 'n ongerepte bosomgewing in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Die lodge is op die grens van die Lionspruit Reservaat en dis die tuiste van leeus wat van die huis af gesien en gehoor kan word. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die swembad wat 'n uitsig oor die reservaat bied.

Die lieflike, privaat familie-lodge is in die hartjie van die bosveld en bied 'n uitsig oor die Lionspruit Wildreservaat met leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels wat vrylik rondloop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Berno B
5.0
Warm. Skoon. Netjies. Baie lekker gebly, stil en rustig met goeie weer. Ons het ook 'n dag in die wildtuin spandeer wat heerlik was.
Jul 2024
Pieter K
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Our stay was fabulous! We will book another stay with Lionsview! The following come to mind: neat, well furnished, modern desi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Stephan & Skye R
Saam met vriende
5.0
Lovely stay! Beautiful accomodation and lovely stay, lots of wildlife and comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Celeste V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en goeie ligging. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Lionsview bespreek in die toekoms. Die huis is netjies en privaat. Ons kon d...
Sien meer
Aug 2023
Phillip F
Saam met vriende
5.0
Lions view was rustig en het aan al ons vereistes voldoen. Sal weer daar gaan bly. Die verblyf was baie rustig en ons het dit baie geniet. Die eenheid...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wildgoose-straat 1075, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1075, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e499ee0ce76732877fb6584b6682ad2ac4c50c0a97d82f38a5f46b02bf5bd4e8e991e2335207ab16f79088ef21119f506f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 1075 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.365605739268 31.767626439609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang