Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Lebogang S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Beautiful house. Beautiful spacious house with all that you need. We wish we had more days to spend at the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Amazing. Very satisfied, will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Baie aangenaam, fyner afwerking aan sekere items. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2023

Lovely home. Comfortable and spacious! We will be back! All 5 star! Except it was very very very disappointing that we had no contact from the "agent" who was supposed to help us book in. In fact I had to ask the agency to ask him to phone us - So we would know where to go and what to do when we got there (regarding keys). We didn't know where the house was, how to work the alarm (battery was flat), who to ask about things not working (oven is broken). If and which days the unit would be serviced. How to connect to WiFi etc., very disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Hein J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2023

Baie geniet. Hulle kan gerus net bietjie aandag gee aan die "cutlery", panne skeef, messe stomp en te min glase. Maar buiten dit alles goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
Kort verblyf
2.6
Des 2023

Het ongelukkig verkeerd begin, swak ontvang. Ongelukkig was dinge met ons aankoms reeds duister, geen kommunikasie vanaf die eienaar in terme van sleutels en algemene reëlings nie. Met aankoms was daar geen handdoeke beskikbaar vir die aand se bad nie, ons het dit nog in die wasmasjien gevind. Ons het verder ook afgekom op 'n bondel linne in 'n kas wat net op 'n bondel ingedruk was, ons was nie meer seker of die linne op ons beddens skoon en vars is nie. Die borde wat ons uit die kas gehaal het was nog vol vet en vleis duidelik vanaf die vorige besoekers! Nadat ons die probleme met die eienaar bespreek het was sy egter moeilik en net gevra: "wat wil ons nou hê moet sy daaraan doen?". Sy het verder ook persoonlik begin raak en dit was totaal onvanpas en irrelevant!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Franco O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Perfekte wegbreek saam met familie. Ons was 4 mense met 'n 3 jarige dogtertjie en die tydjie by Lionsview was net great. Die swembad was awesome in die hitte en die ligging was goed. Baie diere het verby die huis gestap en uitsig van die boonste stoep was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincenzia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2021

Ons was absoluut mal oor die ruimte en omgewing, ons het 'n hele paar diere in die area gesien. Ons sal definitief terugkeer vir langer verblyf, 'n naweek doen die plek nie gestand nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Een van die beter plekke in Marlothpark, sal baie graag weer daar bly. Baie netjiese plek en alles het gewerk. Lionsview se ligging is perfek. Die broodroostertjie is nie meer werkend nie, maar dit is al "positiewe" kritiek. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir 'n rustige tyd in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnSBCCLKeK6yL7g2OEnzSiUTVoYeqGUuQIjTLWAQxKJovijgxhl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 1081 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.36515 31.76947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang