Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 2 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 200R1 920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper bied 'n rustige toevlug in Marlothpark, 'n ongerepte wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die lodge is op die grens van die Lionspruit-reservaat waar 'n verskeidenheid wild soos leeus gereeld van die huis af gesien en gehoor kan word.
Dié drieslaapkamerhuis spog met uitsigte oor die omliggende omgewing vanuit die meeste kamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort. Een van die slaapkamers het 'n spa-bad. Daar is ook lugversorging in al 3 kamers.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n ruim en lugtige sitkamer wat lekker koel is in die somer. Daar is ook 'n eetkamer.
Gaste kan afkoel in die swembad wat 'n uitsig oor die reservaat het en daar is 2 braai-areas op die perseel.
Die unieke privaat familie lodge is in die hartjie van die bosveld en kyk uit oor die Lionspruit Wildreservaat waar leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels vrylik rondbeweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang