Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lior-Gil Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Vanaf R430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lior-Gil Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Kempton Park in Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gerieflike verblyf word in 6 kamers gebied. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n haardroër. Elke kamer in die kothuis het 'n mini-kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel.

Die gastesitkamer is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n koppie tee of koffie. Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Ons het ook krag rugsteun in geval van beurtkrag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Karen P
5.0
Baie lekker en heel rustige plek. Baie rustige plek. Vriendelike ontvangs van eienaars en is behulpsaam.
Mei 2024
Karen P
5.0
Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly. Rustige atmosfeer en kamer was netjies.
Mei 2024
Willie F
5.0
Dit was baie lekker om daar te oornag. Hulle was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal hulle vir seker weer in die toekoms gebruik.
Apr 2024
Ria Rochelle T
Gesin met klein kinders
4.8
Dit was baie aangenaam en het dit baie geniet met die vriendelike personeel. Die veiligheidstariewe het ons baie gerusgestel.
Jun 2023
Danny R
Saam met vriende
4.2
Coming again. All was great. Need coffee for the rooms, and soaps for showering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Lior-Gil Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highveld-weg 105, Kemptonpark, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b9840b1053b9a2673ffdd447d3010026131e71418ee18fd059a048d1fdd610e1f933931e6789c47dbb6166cbbd63addae5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 105 Highveld Road Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -26.0963826 28.239288782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang