Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chrystelle E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Baie hulpvaardig personeel en baie kindervriendelik.
Lipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you for your kind words Chrystelle! We're thrilled you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.
Connie L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik met aircon, yskas en mikrogolf.
Mariette E - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik, mooi en netjiese plek!
Lipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you for your kind words and full stars, Mariette! We're glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.
Natie T - Mei 2024
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer van die lodge is rustig en die omgewing van die perde gee 'n plaasatmosfeer.
Olivia C - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Lipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you very much, Olivia, we are pleased to get such positive feedback
Eugene V - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you very much, Eugene. We hope to host you again soon
Izak G - Sep 2023
Algehele gradering
Afrikaans is nie die sterk punt nie, maar die diens ens. is uitstekend.
Lees meerLipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you so much Izak, we have now created automated responses to ensure proper directions are provided to guests who arrive late.
Gerad D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lipizzaner Lodge se terugvoer
Thank you Gerad We look forward to hosting you again
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng