Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lipizzaner Lodge

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 280 R896 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lipizzaner Lodge is 'n luukse grasdak-lodge in die hartjie van die gewilde Kyalami en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n vakansieverblyf met verskeie aktiwiteite op die perseel.

Verblyf beskik oor 4 kamers met lugversorging, naamlik die Superieure Tripelkamer, die Deluxe Dubbelkamer, die Woonstel en die Superieure Koninginkamer. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Die kamers het of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, slegs 'n dubbelbed of slegs 'n koningingrootte-bed.

Die Woonstel sluit 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Superieure Tripelkamer, Deluxe Dubbelkamer en die Superieure Koninginkamer het elk 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het die Superieure Tripelkamer ook 'n enkel-induksieplaat.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea, swembad, tuin en tennisbaan. Verder kan gaste van die gedeelde braaigeriewe in die grasdaklapa gebruik maak. Gratis WiFi en veilige, beskutte parkeerplek is beskikbaar. Die lodge het ook 'n sterk 60 kVA-elektriese rugsteunkragstelsel wat die krag aan sal hou tydens beurtkrag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Carla J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie netjies en rustig.
Sep 2024
Neil W
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome and well presented.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Christelle E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Baie hulpvaardig personeel en baie kindervriendelik. Ons is baie vriendelik ontvang, die plek is pragtig, skoon en veilig m...
Sien meer
Jun 2024
Connie L
5.0
Baie gerieflik met aircon, yskas en mikrogolf. Heerlik gebly, stil en in die hartjie van Kyalami.
Mei 2024
Mariette E
Saam met vriende
5.0
Dit was heerlik, mooi en netjiese plek! Was heerlik en 'n veilige area.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Lipizzaner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c548d116b46c28980e38d44a8080d88c9d9548e8d1533f2c4611d84e26755a94b9336eee20887c9778bf7de60c9960a8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Lipizzaner Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.967785566171 28.062584025131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang