Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lipizzaner Lodge

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 320 R924 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lipizzaner Lodge is 'n luukse grasdak-lodge in die hartjie van die gewilde Kyalami en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers wat vakansieverblyf met verskeie doendinge op die perseel soek.

Verblyf bestaan uit 4 kamers met lugversorging: die Superior Driepersoonskamer, die Deluxe Dubbelkamer, die Woonstel en die Superior Koninginkamer. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, slegs 'n dubbelbed of slegs 'n koningingrootte-bed is in die kamers beskikbaar.

Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Superior Driepersoonskamer, die Deluxe Dubbelkamer en die Superior Koninginkamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die Superior Driepersoonskamer ook 'n eenplaat-induksie-kookplaat.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea, swembad, tuin en tennisbaan. Boonop kan gaste gedeelde braaigeriewe in die grasdak-lapa geniet. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste. Die lodge beskik oor 'n kragtige 60-kVA-kragsteunstelsel wat verseker dat alles aan is tydens beurtkrag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carla J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie netjies en rustig.
Sep 2024
Neil W
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome and well presented.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Christelle E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Baie hulpvaardig personeel en baie kindervriendelik. Ons is baie vriendelik ontvang, die plek is pragtig, skoon en veilig m...
Sien meer
Jun 2024
Connie L
5.0
Baie gerieflik met aircon, yskas en mikrogolf. Heerlik gebly, stil en in die hartjie van Kyalami.
Mei 2024
Mariette E
Saam met vriende
5.0
Dit was heerlik, mooi en netjiese plek! Was heerlik en 'n veilige area.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Lipizzaner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
R1 320 R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R1 320 R924
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c548d116b46c28980e38d44a8080d88c9d9548e8d1533f2c4611d84e26755a94b9336eee20887c9778bf7de60c9960a8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R924 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Lipizzaner Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.967785566171 28.062584025131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang