Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liquid Amber

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redcoatlaan 1, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 R510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Liquid Amber is sentraal in Hogsback geleë, naby winkels, hotelle, restaurante, staproetes en watervalle. Liquid Amber is ideaal vir groot groepe, sakereisigers, gesinswegbreke en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf in die natuur.

Verblyf word gebied in 2 knus Tuinkamers wat elk slaapplek vir 3 gaste het, en 'n Hoofhuis met selfsorggeriewe wat slaapplek vir 8 gaste het.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n kaggel, en 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Die 2 Tuinkamers is in die tuin, apart van die Hoofhuis geleë en het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Victoria V
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodation is cosy, neat and clean, and the charge is affordable. I liked the self check-in because we came after 8pm from the Music...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jochen V
Saam met vriende
5.0
Pleasant and comfortable. While we only stayed overnight, we were impressed by the cleanliness and size of the rooms. The location is b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Annie D
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie keuse vir verblyf in Hogsback. Oos-Kaap road trip. Baie lekker gebly hier. Baie spasie vir kinders en wonderlike kuierplek vir groot mense.
Mrt 2024
Wikus C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige omgewing. Fantasties. Pragtige tuine. Rustige omgewing. Lekker om Kaapse pappegaaitjies in die natuur te sien. Akkommodasie baie geriefli...
Sien meer
Des 2023
Pieter V
Saam met vriende
4.8
Waarde vir geld verblyf. Die eenheid was volledig toegerus as 'n selfsorgeenheid. Die self-inboekfunksie was doeltreffend. Die eenheid is perfek, sent...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Redcoatlaan 1, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Liquid Amber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redcoatlaan 1, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d88bdf0f943f0f91b527e4bc0d484eb1a499b27b66e11e5deba103f5e38a0cfa2cb459bb4f6b45fce53101cf425de6aead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Redcoat Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.594208678385 26.935904107826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang