Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisa Street 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Lisastraat 8 bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Ocean View Heights, Struisbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Overberg hierdie huis is net 'n entjie van 'n wit sandstrand af.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driestapelbed en 'n enkelmatras het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax.

Boonop het hierdie leefarea 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n ruim erf met 'n buitebraai. Vir ekstra vermaak is daar bordspeletjies om almal te vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Tripelstapelbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad71f12da13ef4b51ceb95254ad6b3d38df6850c632f8cf0428d086e22142f121e4d99d882533f3eb53c3d1f6c2cbca39d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 8 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809212 20.036415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang