Lisa's
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lisa's is 'n lieflike kothuis op die eienaar se perseel in Malmesbury. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat binnehof en ingang. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap