Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan-hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, mooi view, oulike honde, lekker verblyf, met goeie geriewe. Die verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Charl was baie behulpsaam. Dit was 'n lekker koue naweek en Charl het vir ons 'n gas heater gereël wat baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Jan-Hendrik, dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Julle moet beslis in die somer 'n draai kom maak as die rivier lekker vol is. Groete, Charl

Dave C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peace and quiet. An amazing quiet and lovely setting, enjoyed our brief stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Thank you for your review; we truly appreciate it. Summer is a great time at the lodge, and we would love to welcome you back. Kindest regards, Charl.

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die plek was besonders met Charl wat so behulpsaam en vol kennis was. Die teenwoordigheid van die drie oulike honde voeg 'n tuislike atmosfeer by, en die mooi omgewing sorg vir 'n ontspanne verblyf. Dit was die perfekte bestemming vir mense wat 'n bietjie rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Hendrik, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Groete, Charl

Marlene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige veilige wegbreek. Die baie water op die plaas is 'n bonus en die 3 waghonde ook. Rustige, mooi omgewing. Alles wat mens nodig het, is daar. Die gasheer is baie behulpsaam. Beddens is gemaklik en 3 honde is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Dit word opreg waardeer. Ek hoop julle het 'n lekker week wat voorlê. Groete, Charl.

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was baie lekker en sal beslis weer gaan as ons in daardie area is. Ons het baie lekker gebly by Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge. Oom, die gasheer, was baie vriendelik en die atmosfeer was so aangenaam. Die huis was netjies skoon. Daar is ook oulike hondjies op die plaas en pragtige skape. Beslis waarde vir jou geld om te gaan besoek, veral met die Lisbon Falls wat ongeveer 1 km se stap is van die lodge self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer, Francois. Elke persoon se terugvoer beteken ons werk soveel harder om julle vakansie die moeite werd te maak. Groete, Charl.

Martin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Charl het regtig uit pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hy is 'n opregte boer. Baie lekker gekuier op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
More Martin, baie dankie vir jou mooi resensie en hoop om julle gou weer te sien. Charl

Lynnette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Incredible, breathtaking, perfect in every way. We had the most wonderful weekend at Lisbon Eco Lodge. Charl and all his furry friends were incredible and made our stay feel like home away from home. Our cabin was stunning and the views are just breathtaking. The location of the lodge is perfect for a breakaway nestled and surrounded by nature. We can't wait to return again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Lynnette, your review is appreciated by the team. Hope you have a fantastic week ahead. Regards, Charl.

Immaculate N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfect. I had a lovely stay. Charl was amazing. His dogs are amazing too and very friendly. I got the peace I needed away from it all. Talk about value for money. It's just too magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Very relaxing and informative. Peaceful and quiet, great to be near a river, close to town and a great host. Charl is very knowledgeable for information on the area and the historical nature of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beautiful corner of paradise. Beautiful surroundings, friendly host and dogs. We had a fabulous stay, so relaxing being near the river and so central for local sites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
Dominique, thank you for your review. We truly appreciate it very much. Kind regards, Charl.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05dba45948465e01abe0660cf915ed478050a3b7dab1ce0ae9c5b6d4d5fb9dc73c911fa4f347ed9da6815c5dae4d22140812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Off the R532 Lisbon Farm 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.871620158669 30.841211378574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang