Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Log Cabin 1 @ Lisbon Eco Lodge is op die Lisbon-rivieroewer 8,4 km anderkant Graskop op die R532 na die Blyderivierspoort geleë. Die lodge bied 'n versteekte wegbreekplek tussen die Lisbon-rivier, bewaarde vleilande en 'n natuurreservaat en skep 'n afgesonderde, veilige hawe vir talle voëlspesies, insluitend blouswaeltjies, wat 'n idilliese omgewing vir natuurliefhebbers verseker.

Die houthuisies het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Elke houthuis lei na 'n lieflike onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die natuurskoon.

Lisbon Eco Lodge dien as die ideale beginpunt vir gaste wat nabygeleë besienswaardighede soos die Lisbon-waterval, Berlyn-waterval, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, die Blyderivierspoort en die Krugerwildtuin wil besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jan-hendrik F
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, mooi view, oulike honde, lekker verblyf, met goeie geriewe. Die verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Charl was baie behulpsaam. Dit wa...
Sien meer
Jul 2024
Dave C
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet. An amazing quiet and lovely setting, enjoyed our brief stay very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hendrik D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die plek was besonders met Charl wat so behulpsaam en vol kennis was. D...
Sien meer
Jun 2024
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige veilige wegbreek. Die baie water op die plaas is 'n bonus en die 3 waghonde ook. Rustige, mooi omgewing. Alles wat mens nodig het, is daar. Di...
Sien meer
Jun 2024
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en sal beslis weer gaan as ons in daardie area is. Ons het baie lekker gebly by Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge. Oom, die gasheer, was b...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05dba45948465e01abe0660cf915ed478050a3b7dab1ce0ae9c5b6d4d5fb9dc73c911fa4f347ed9da6815c5dae4d22140812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Off the R532 Lisbon Farm 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.871620158669 30.841211378574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang