Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listen to the Waves

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Listen to the Waves
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anita M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die tydjie daar baie geniet. Veilige omgewing en naby winkelsentrums ens.

Philippa I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa I

Restful and peaceful.

Thank you, it was just what I needed.

Avril R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril R

So enjoyable. Will definitely come again.

Delightful, peaceful, restful. Equipped with everything you need.

Frits Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits Z

Baie lekker en stil area.

Baie lekker en naby die see en klein kruidenierswinkel vir alle gewone benodigdhede.

Cindy J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Tranquil. Peaceful. Clean flat. Homey.

We had such a tranquil experience! Starting with a warm welcome from the owner and a quick run down of the place, the flat itself was clean, spacious and had all the basic necessities one needs. Such a lekker surprise opening the fridge to find a refreshment and a bottle of milk (I think my first word was "!"). The light that travels through the room, including the sea breeze, was much to be desired. As explorers, we enjoyed taking a short walk to the beach and spending lots of time there, to come back and be able to braai peacefully and quite literally, 'Listen to the Waves'. 100% coming back!

Samantha T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T

Fantastic little place by the sea. Literally listening to the waves.

Clean, friendly host, quiet and a good location to have as a base for your holiday in Cape Town.

Daleen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Baie netjies, rustig en het alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Kan nie besluit wat eerste plek neem nie: die elektriese kombers teen die koue, DSTV Premium om Olimpiese Spele te kon geniet of die moerkoffie vir die koffie-snob!

Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker gebly.

Eenheid was goed ingerig, netjies en baie skoon. Baie vriendelik deur verwelkom en gesorg dat emmers water en 5l drinkwater beskikbaar was toe daar 'n probleem (van korte duur) met die munisipaliteit se toevoer was.

Marna N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N

Vakansie woonstel waar jy branders kan hoor en sien! Wonderlike matras!

By Listen to the Waves, kan jy werklik die golwe hoor. Nie net hoor, maar ook deur die bure se palmboomtakke sien jy die spierwit duin en branders. Matras was fantasties! Eienaars het gereeld handdoeke en beddegoed geruil. Baie netjies en skoon.

Gerda En Etienne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda En Etienne V

Ons het heerlik gebly, net jammer die TV het nie gewerk nie.

Ons het heerlik gebly, net jammer die TV het glad nie gewerk nie.

Line G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Netjies, veilige en skoon verblyf.

Listen to the Waves is 'n baie netjiese en rustige plekkie. Ideaal as mens heeldag uit is om plekke te sien en laatmiddag eers terugkeer. Die uitkyk oor die see het dit maklik gemaak om te bepaal of dit 'n goeie dag vir die strand sou wees. Ons het baie lekker gebly en die vriendelike ontvangs en diens was ook baie goed. Dankie aan die eienaars.

Larry K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry K

What a pleasure.

What a pleasure to stay at Listen to the Waves.

Avril R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril R

So enjoyable. Will definitely come again.

Thoroughly enjoyable. Unit very neat, clean and comfortable. Very well equipped. So quiet and peaceful. Only sound is that of the waves.

Arthur T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur T

Vriendelike verwelkoming, baie netjies en skoon, gerieflik, stil omgewing en privaat, waarde vir geld.

Sal beslis aanbeveel vir familie en vriende.

Henko V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Netjiese verblyf in rustige area. Goed toegerus.

Uitstekende waarde vir geld. Definitief aan te beveel.

Enver I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enver I

Die beste plek ooit.

Die plek was presies wat ek en my vrou wou hê op ons eerste getroude aand. Ons kon kom en gaan soos ons wil. Ons kon see toe ook loop, die see was baie naby. Die oom wat ons ontvang het, was baie vriendelik niks geraas oor ons laat gekom het nie. Dit was stil en privaat vir 'n man en' n vrou. Dit was mooi in gerig en veilig. Daar was DStv, die volle pakket - sports en ales. Daar was nou well nie WiFi nie, maar dit was nie 'n probleem nie. Maar ons kon lekker ontspan en luister na die see. Daar was coffee and tee, suiker, sout, pepper, breakfast biscuits, seep, shower gel, twee lekkers en letters. Daar was 'n gasstoofie vir Loadshedding en 'n hot plate vir kos maak en 'n kettle. Daar wad nou well nie 'n struikyster nie, maar dit was nie 'n probleem nie, want ons was daar om te ontspan. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ons wittebrood. Daar was boeke om te lees om te ontspan op die twee banke wat daar was. Dankie, dankie vir die gasvryheid.

Jillian J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J

Warm welcome. So relaxing, quiet and private. Most amazing sunsets.

Walks on beach. No traffic. Very safe area.

Heindrich V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V

Baie lekker gekuier.

Goed toegeruste, baie netjiese, skoon verblyf in stil omgewing teen 'n baie billike prys. Naby aan alles. Sal plek aanbeveel as jy wil wegkom van gewoel. Naby genoeg aan see. Kan die see hoor en sien en net 'n klein entjie se ry dan is jy op die strand.

Sandra A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A

Veilig, gerieflik en baie netjies.

Mooi uitsig, naby see en winkels, als wat jy nodig het is daar. Sal definitief aanbeveel aan ander en dis privaat. Buurt is baie rustig en veilig.

Anneke V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Alles wat jy nodig het.

Ideale plekkie - rustige omgewing, pragtige strande - alles wat ons nodig gehad het.

Suzan J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan J

Baie netjies en goed toegerus. Kan dit aanbeveel.

Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.

A S C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A S C

Oulike oornagplekkie en stapafstand na die lieflike Riebeeckstrand.

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs. Eenheid mooi ingerig en topgehalte. Baie dankie, webtuiste en Listen to the Waves.

Liezl N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl N

Uitstekend.

Ligging is ideaal en dit was 'n absolute fees.

Colleen D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Baie netjies, rustig en sal beslis weer daar gaan bly.

Baie netjies, rustig en alles wat jy benodig is daar.

Cindy W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W

Rustige Kaapse mooi.

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Sien julle definitief weer wanneer ons in die area is.

Gerrie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Fantastiese Verblyf! Super skoon en netjies.

Rustige omgewing met mooi see uitsig. Dankie.

Jean B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Fantasmagories.

Wondelike, rustige, netjiese verblyf wat ek met plesier aanbeveel. Dankie Maryke en Oom Sakkie. Julle was wonderlik.

Robbie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R

Is was amazing. Very neat. Will definitely stay there again.

We really enjoyed our stay. Very neat and well equipped unit.

Nadia T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Netjies en goed toegerus.

Baie goed toegerus en die klein goedjies wat ekstra gedoen was het mens tuis laat voel. Alles was skoon en netjies en daar was niks wat gekort het nie. 'n Heerlike plekkie waar mens net kan ontspan en weer asemhaal.

Lawrence O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence O

Baie lekker.

Stil en rustig. Plekkie is baie netjies. Sal weer kom kuier.

Laurinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda D

Awesome plekkie! Het heerlik gekuier!

Die eenheid is pragtig, gerieflik en ten volle toegerus met alles wat jy nodig het! Ligging is uitstekend en ontvangs het aan verwagtinge voldoen. Lugversorging en WiFi sou welkom gewees het!

Phil M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil M

Home away from home.

The hosts are really lovely people and went out of their way to make me welcome and to make my stay as comfortable as possible. Good location. Shops, laundromat and beach within a five minute walk. Safe neighbourhood.

Elsie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie V

Pleasant stay.

Loadshedding and water interruption not fault of host. Close enough to beach to walk there. Walk to shop and club for food and eats. Drive to mall and restaurants acceptable too.

Claudine J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine J

Voldoende en beskik oor als wat jy benodig.

Die verblyf is perfek en sou niks wou verander nie.

Johne S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johne S

Rustig, netjies en awesome!

Dit was baie rustig en ons het die rustigheid nodig gehad. Ons sal enige tyd teruggaan!

Jacolien V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien V

Baie lekker en mens voel tuis.

Baie lekker en skoon huisie om oor te slaap.

Jacqueline W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Waardevolle plekkie.

Baie gerieflike plekkie, met al die nodige. Naby aan die strand en stad. Beslis vir ons die moeite werd gewees en sal vir seker weer daar wil oorslaap.

Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Sien sterre.

Baie mooi en gerieflik.

Ilse R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Rustig atmosfeer, lekker ruim binne en buite.

Kuier was heel aangenaam, net 'n jammerte the eienaars het nie kom hello sê ens. nie. Die dogter, Maryka, sy was baie vriendelik en het gevra benodig ons enige iets. Die res van die kuier was aangenaam.

Irene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene K

Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Nie baie goeie uitsig op see nie, maar kan die branders hoor.

Heerlike gerus. Netjiese en skoon verblyf en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Hannetjie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Wou nie terugkom huis toe nie.

Fantastiese plek. Skoon, vriendelik. Heeltyd skoon handoeke wat uitgesit word en skoon beddegoed. Sal beslis weer teruggaan vir 'n kuier, net jammer dit kan nie 4 mense vat nie, sal my kinders wil saamgevat het.

Frits Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frits Z

Baie aangename, netjiese verblyf met see-uitsig.

Die woonstel is gerieflik en toegerus met al die breekware, mikrogolfoond, yskas, DStv, Weber-braai buite en gerieflik naby die strand en winkel geleë.

Ronel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gerieflike verblyf met mooi uitsig.

Die eenheid is gerieflik en goed toegerus met 'n lekker braaiplekkie. Lugversorging sou egter welkom gewees het. Die 'off street parking' wat in die advertensie genoem word, is misleidend, want dit is net op die sypaadjie en nie agter 'n hek nie.

Corne L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Bekostigbaar, skoon, netjies, stil, naby die see en alles wat nodig was.

Het heerlik gebly in die skoon, netjiese, veilige en naby-die-see-huisie. Sal weer daar gaan bly.

Linette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linette L

Baie netjiese woonstel, toegerus met alle benodigdhede vir verblyf.

Listen to the Waves is 'n pragtige toegeruste plek, baie netjies en skoon. Goed ingerig met alles wat nodig is. Pragtige see-uitsig en stapafstand van see.

Deon B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

We felt uncomfortableat Listen to the Waves.

Maryke and Sakkie were very helpful and nice. I am not sure if it was the mother who came and, without introducing herself, asked how many people we were. We explained that our kids and grandchildren from Atlantis came to greet us. We did not know at that stage that one of the rules was that no kids are allowed. She could have handled it in a better manner.

Yolande K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Netjies, goed toegerus, veilig, goeie ligging en vriendelikste diens.

Sien sterre.

Ben F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Baie gerieflik vir 'n kort verblyf.

Fasiliteit is gerieflik en baie netjies. Ontvangs het aan verwagtinge voldoen. Geen probleme ondervind. Dankie.

Hennie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Baie netjies en behulpsaam.

Baie dankie vir 'n lekker verblyf, netheid van die kamer en vriendelike ontvangs asook bottel "bubbly".

Margaret H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H

Baie netjies en rustig. Lekker gekuier.

Sou daarvan gehou het dat ons see toe kon stap in plaas daarvan om te ry. Dit is ook ver van Melkbos af. Verder was dit perfek.

Tania V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Heerlik en rustig.

Naby genoeg aan die see om te gaan stap, baie privaat en veilig. Baie goed ingerig en het alles wat 'n mens nodig het. Baie dankie en sal vir seker weer gaan.

Leon W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Heerlike ervaring.

Die verwelkoming en heerlike blou vonkeldrankie was die begin van 'n heerlike twee dae in 'n pragtige netjiese en stylvolle plek. Uitstekend toegerus. Rustig en privaat. Nogmaals baie dankie.

Magda M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Baie rustig en sentraal.

Dit was regtig besonders netjies en verwelkomend, veilige woonbuurt en 'n pragtige uitsig, baie behulpsaam en vriendelike mens mense. Kan regtig aanbeveel.

Isaac S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac S

Hou van die rustigheid.

Plek is pynlik netjies. Gasvryheid uitstekend. Het die rustigheid baie geniet. Vriendelike ontvangs. Het baie tuis gevoel.

Louis C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Fantasties!

Daar is met 'n groot passie, baie moeite en deeglike dinkwerk ingesit toe die plekkie oor gedoen was. Dit is perfek vir 2 mense en alles wat ons benodig het was daar en aan gedink. Dit is baie naby aan die strand en die perfekte strand vir swem. Die eienaars is stunning mense en het ons baie bederf met gereelde skoon handdoeke en skoon beddegoed. Dit is 'n awesome plek om vakansie te gaan hou! Ons was baie gemaklik daar en dis baie stil. Die plekkie is aan die eienaars se huis, maar nogsteeds baie privaat. Was baie hartseer om terug te kom Jhb toe na mens daai stilte en vrede ervaar het. Charles, Maryke, Oom Sakkie en Tannie Heleen, baie baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek glo regtig dat julle nog baie gaste sal kry in die toekoms want julle is puik en julle diens is puik! Ek stel hierdie plek aan ander gaste voor met die diepe rustigheid in my hart dat julle nie teleurgesteld sal wees nie! Plek is netjies en baie mooi binne. Ek en my man kom verseker weer vir julle kuier! Keep up the good work! Tot later.

Listen to the Waves se terugvoer

Hallo Lizelle en Louis

Dit was so lekker om jul hier by ons te hê. Baie dankie vir die stunning resensie - ek waardeer dit vreeslik baie.
Ons sien uit om jul gou weer te sien!

Listen to the Waves
Elmarie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S

Baie skoon en netjies.

Die woonstel is baie skoon en netjies. Eienaar doen moeite om haar gaste tuis te laat voel en om te verseker dat hulle gemaklik is. Moontlik moet die beskrywing dit net duideliker stel dat dit 'n Bachelors woonstel is en nie 'n huis nie. Ons het andersins heerlik daar gebly en sal dit aanbeveel indien jy vir kort tye Melkbos toe wil gaan.

Listen to the Waves se terugvoer

Hallo Elmarie.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te kon hê. Baie dankie dat u my aandag hierop gevestig het, ek sal dadelik weer deur die advertensie gaan en sorg dat daar meer duidelikheid hieroor is. Ons wil onder geen omstandighede ons gaste mislei nie.
Baie dankie weereens.
Ek waardeer dit opreg baie.

Listen to the Waves
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Hoffe-laan 59, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NmVmOWYxLWY2ZGItNGZmMy1hMDJjLTIzYzllNDYzZDY0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 59 Charles Hoffe Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699129672284 18.442163765431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang