Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listening Wind Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leslene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect holiday home for family/friends. We had a wonderful, relaxing weekend at Listening Wind. The house is well-equipped, clean and beautifully furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing. Great house! Chrissi is always available to assist. Second time there and will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Thanks Shanne, looking forward to seeing you again in the future!

Elmarie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlike wegbreek soos altyd. Nog 'n onvergeetlike, vinnige, familie wegbreek. Die akkommodasie is 'n wegbreek van die huis met al die nodige toebehore en soveel meer wat sorg vir pragtige herinneringe. Die huis en swembad is netjies skoon. Die pizza-oor is 'n absolute wenner. 10/10 vir die vriendelike gasvrou wat altyd sorg dat alles in plek is. Dankie, ons kom definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Dankie vir die goeie resensie, Elmarie. Hoop om julle nog baie in die toekoms te sien!

Vedette H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige plek en rus vir die siel. Verblyf was baie netjies, met alles en meer as wat nodig is. Die kuns in die huis is ongelooflik. Word hoogs aanbeveel. Klaar geboek vir die volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Dankie Vedette, sien julle in Desember!

Elmarie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantasmagories. Baie dankie Chrissie vir 'n onvergeetlike naweek wat definitief in die wêreldrekords opgeteken gaan word. Ek is so bly dat ek en my vriendinne die Wêreldbeker 2023 finaal by Listening Wind Self-catering kon ervaar. Listening Wind Self-catering en die Springbokke het nie teleurgestel nie. Die naweek was propvol pret wat net vriendinne saam kan ervaar. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons kom definitief weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Dankie Elmarie. Bly julle het geniet, kom kuier weer!

Carolien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit is 'n besondere huis met ongelooflike kuns. 'n Mens voel bevoorreg om soveel kunswerke en mooi goed van oor die wêreld heen te kan geniet. Eintlik wil 'n mens langer kuier om van die boeke ook te kan lees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Kom kuier asb langer volgende keer! Dankie vir die terugvoer.

Jo-ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Perfect for a short family holiday. I would definitely recommend Listening Wind Self-catering to my friends and family. This is the second time I have visited, and I have noticed remarkable artwork. The house is very neat and nice. It is well situated and easily accessible. It is also very safe and secure. I will definitely be visiting again. 🤗

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Dankie Jo-ann, sien julle hopenlik weer in die nabye toekoms!

Arryn O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

The utmost best holiday house and weekend! Great host, great house. Communication between host and myself was 100%. We'll definitely be going back soon. Everything was perfect. The host was the best. Great communication, house had everything we needed. Will definitely be returning soon. Thanks Chrissi!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Thanks so much Arryn. And thanks for being excellent guests as well and leaving the house spic and span. See you again soon!

Natalie J
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantastic! Awesome! Amazing! Loved the serene atmosphere. Clean, beautifully decorated home. Everything was provided. I could feel the love/warmth when I entered the home. Awesome experience! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chrissi
Listening Wind Self-catering
Thank you for the great review, Natalie. See you in November for your next visit.

Melony N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

All I can say is that I'm going back. My stay at Listening Wind was the best ever for the second time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrissi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7924b52c71f9d316dd13e513833188f45aca4e8f81cd6e4575adc9579d806d570f2e50c79d12c6af178f9038cb1c9f799f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 2159 Easy Road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3683386 18.8815378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang