Listening Wind Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chrissi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Leslene J - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect holiday home for family/friends.
Shanne F - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks Shanne, looking forward to seeing you again in the future!
Elmarie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek soos altyd.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Elmarie. Hoop om julle nog baie in die toekoms te sien!
Vedette H - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en rus vir die siel.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie Vedette, sien julle in Desember!
Elmarie J - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Lees meerListening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie Elmarie. Bly julle het geniet, kom kuier weer!
Carolien S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n besondere huis met ongelooflike kuns.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Kom kuier asb langer volgende keer! Dankie vir die terugvoer.
Jo-ann V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for a short family holiday.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie Jo-ann, sien julle hopenlik weer in die nabye toekoms!
Arryn O - Sep 2023
Algehele gradering
The utmost best holiday house and weekend! Great host, great house. Communication between host and myself was 100%. We'll definitely be going back soon.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks so much Arryn. And thanks for being excellent guests as well and leaving the house spic and span. See you again soon!
Natalie J - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic! Awesome! Amazing!
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you for the great review, Natalie. See you in November for your next visit.
Melony N - Jul 2023
Algehele gradering
All I can say is that I'm going back.
Tiffany T - Mei 2023
Algehele gradering
Extraordinary.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you Tiffany. Hope to see you again in future.
Soma B - Jan 2023
Algehele gradering
Listening Wind is 'n stukkie juweel en "home away from home".
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie Soma, bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!
Nicola G - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely peaceful.
Ronel A - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing, awesome and beautiful!
Elmarie J - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike kuier.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie vir die resensie, Elmarie. Kom kuier asb weer en bly langer.
Marius B - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi, inspirerend, anders en net vreedsaam, salig.
Lees meerListening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Marius. Kom kuier gerus weer.
Hanneley E - Sep 2022
Algehele gradering
Die gasvrou het regtig die bly gemaklik gemaak.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde, Hanneley. Kom kuier weer.
Shelley O - Jun 2022
Algehele gradering
A very unique home to stay in. We loved all the art and colour.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you for the review Shelley. Keep that promise of visiting in summer, we are already pretty booked up.
Michael L - Mei 2022
Algehele gradering
Higthly recommend.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you for the review Michael. Hope to see you guys again in future.
Hein N - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic package! Just the right pick for a great weekend - house, garden, surrounds, etc. A perfect score.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you for the great review Hein, hoping to host you again soon.
Darren E - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing, house is perfect for getaways with family and friends!
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you Darren, looking forward to welcoming you back in future.
Nicky L - Mrt 2022
Algehele gradering
Already referred to so many people.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks for the positive review Nicky. See you soon again.
Elizabeth R - Mrt 2022
Algehele gradering
Listening Wind is 'n paradys!
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Baie dankie Elizabeth, so bly julle kuier was lekker. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien.
Jordyn R - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Baie dankie Jordan, julle is altyd baie welkom in die toekoms.
Lee-ann E - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Melony N - Okt 2022
Algehele gradering
Indescribable.
Lezaan P - Okt 2022
Algehele gradering
Good place, very entertaining, we enjoyed it.
Vedette H - Jan 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was uitstekend.
Lees meerListening Wind Self-catering se terugvoer
Baie dankie Vedette, kom kuier weer by ons :)
Shanaaz K - Nov 2021
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks for the great review Shanaaz; hope to host you again in future!
Denise V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, netjies en ons sal definitief weer kom.
Javaad P - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing holiday spot.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks Javaad, hope to see you guys again in future when it is warmer and the pool and beach can also be enjoyed.
Elana C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, gesellige huis.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier weer.
Colleen W - Apr 2021
Algehele gradering
Great family getaway.
Lees meerListening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you Colleen, hope to see you guys again in future.
Elsabe L - Mrt 2021
Algehele gradering
Stunning, comfortable, affordable.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you for the great review Elsabe. Hope to see you guys again in future.
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Wesley D - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome, awesome, awesome!
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks for the wonderful review. We hope to host you again in future.
Pamela B - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing stay!
Merlin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you Merlin.
Alain S - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful weekend in a beautifully decorated, tranquil and fun setting.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thanks for the positive review.
Phumla B - Okt 2021
Algehele gradering
Very organised.
Christal A - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik.
Janeta O - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne
Jo-ann V - Des 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Listening Wind Self-catering se terugvoer
Thank you Jo-ann, hope to see you soon again.
Nellis L - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal definitief weer gaan.
Amber K - Okt 2020
Algehele gradering
My stay at Listening Wind Self-catering was truly amazing.
Chelsea V - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, rejuvenating.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang