Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listening Wind Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Listening Wind Self-catering is 'n losstaande huis sowat 350 m vanaf Silversands Beach in Bettysbaai. Dit is die perfekte plek om in die son te lê met 'n boek, by die soutwaterswembad te sonbaai, in die tuinswaai 'n middagslapie te vang of om pizza's saam met die gesin te maak.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis, asook 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel.

Die perseel is omhein en goedgemanierde troeteldiere is welkom. Die perseel het 1 motorhuis en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Toegang word via afstandbeheermotorhuise en 'n tuinhekkie verkry. Die eiendom het ook 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leslene J
Saam met vriende
5.0
Perfect holiday home for family/friends. We had a wonderful, relaxing weekend at Listening Wind. The house is well-equipped, clean and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Shanne F
Saam met vriende
5.0
Amazing. Great house! Chrissi is always available to assist. Second time there and will be back again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Elmarie J
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike wegbreek soos altyd. Nog 'n onvergeetlike, vinnige, familie wegbreek. Die akkommodasie is 'n wegbreek van die huis met al die nodige toe...
Sien meer
Mrt 2024
Vedette H
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek en rus vir die siel. Verblyf was baie netjies, met alles en meer as wat nodig is. Die kuns in die huis is ongelooflik. Word hoogs aanbev...
Sien meer
Jan 2024
Elmarie J
Saam met vriende
5.0
Fantasmagories. Baie dankie Chrissie vir 'n onvergeetlike naweek wat definitief in die wêreldrekords opgeteken gaan word. Ek is so bly dat ek en my vr...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrissi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Listening Wind Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7924b52c71f9d316dd13e513833188f45aca4e8f81cd6e4575adc9579d806d570f2e50c79d12c6af178f9038cb1c9f799f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 2159 Easy Road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3683386 18.8815378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang