Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liten Stjärna

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Liten Stjärna is 'n klein en knus eenheid in die kusdorpie Struisbaai en is net 500 m vanaf die hoofswemstrand geleë. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid op die eienaar se perseel is, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed asook 'n 2 stoele en 'n koffietafel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit 'n koffiestasie met mikrogolfoond, 'n yskassie, ketel, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware asook gratis WiFi in. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie kookgeriewe het nie, en gaste wat langtermynverblyf oorweeg moet dit in gedagte hou. Maar daar is 'n buitebraai.

Deur die dubbeldeure is daar 'n privaat tuintjie met buitesitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n buitestort. Gaste het hul eie veilige parkeerplek op die perseel.

Neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n TV het nie. Ontbyt en ander maaltye word nie aangebied nie en die eenheid is nie geskik vir kinders nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Agulhas is 'n lekker dorp om te ontspan. Lekker gebly - as jy slegs 'n lêplek soek.
Mei 2024
Verena V
5.0
Fantasties. Inderdaad ja. Wat 'n vriendelike gasvrou en die mooi en veilige buurt.
Apr 2024
Linda B
Saam met lewensmaat
5.0
Stylish. Highly recommended. Very pleasant. Friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Mallory K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place for a couple. Everything is so convenient. It was amazing. Perfect! Quiet and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jaco En Thea H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en professionele gasvrou. Baie lekker. Rustige omgewing.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Liten Stjärna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171f3a05e9aa04b22886bbe1deee880d86240f29d6676564d484c510c68ed3fc1852373722c9debc04b795c7b94cc03bcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 51 Krom Street Alikreukelpark 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.800203 20.047842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang