Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Litoro Safari Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Litoro Safari Lodge skuil net 11 km buite Vaalwater in die Waterberge op 'n grondpad en bied 'n rustige, ontspannende bosveldatmosfeer. Die lodge is ideaal geleë vir gaste wat na en van Botswana reis.

Die verblyf wat aangebied word, is 2 lieflike 4-slaap Safari-tente wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank of 2 enkelbeddens. 'n Bad of stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Die tente maak gebruik van sonkrag en 'n gasgeiser en sluit 'n patio met 'n buitekombuis in wat toegerus is met 'n 2-plaat gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n tafel en stoele op die patio asook 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.

Vir gaste wat 'n kampervaring wil hê, is daar 'n kampplek met 'n kapasiteit van 'n maksimum van 12 gaste op 'n slag.

Daar is 'n ablusie met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamp het privaat braaigeriewe en slegs 1 groep of gesin word toegelaat om die kampplek op 'n slag te bespreek. Neem asseblief kennis dat daar geen elektrisiteit by die kampplek is nie.

Gaste kan gaan stap en wildkyk of in die somermaande in rivierpoele afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Litoro Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b94b2ecac6bce2ae40149a8387c52c58d12616d51f0342c5bdc21e5606e5676517e52cae0b48edb46e0498bbc9be95ea6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Groenfontein R33 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.343075872217 28.06005231909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang