Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little 5 Camp

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Denise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect. It was great; I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pretty M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

You'll enjoy camping. Very good place and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Little 5 Camp
Thank you, Pretty, for your stay at Little 5 Camp and your review. We hope we can see you again.

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Dit was baie lekker en ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Little 5 Camp
Baie dankie vir julle terugvoer. Little 5 camp sien uit om julle weer te sien.

Herno H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic and peaceful. Very friendly reception. Highly recommended for an amazing breakaway, and bushveld experience. The owners are very pleasant and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryk K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Stil en rustig. Ek en my seun het twee nagte by Little 5 Camp spandeer en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig peaceful. As jy wil wegbreek van daaglikse lewe. Gaan bos toe daar is dit so rustig jy hoor nie eens 'n voertuig nie, net bos en jy. Baie lekke gebly, baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

All you need for a self-catering glamp! Roughing it in a good way! Father and son team really working hard to make it as enjoyable as possible to stay at Little 5. Take some extra warm pyjamas for chilly winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Little 5 Camp
Nico, thank you for your feedback. We got nice warm blankets for the cool night. Continuous improvement is top of our list. Thank you for supporting Little 5 Camp. Best regards, Little 5 team.

Lukas En Milda O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker verblyf. Baie lekker gebly, ongelukkig net een aand. Rustic, maar netjies en gemaklik. Badkamer is pragtig. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly indien moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail E
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

A wonderful bush experience! A true bush experience. The host was very helpful and accommodating. The facilities were clean and practical. A very enjoyable stay. Exceeded my expectations, for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Michael
Little 5 Camp
Thank you, Gail. We are very pleased that your stay with us was good, and thank you for your review. We hope to see you again. Greetings, Michael

Barbara F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Die tentcamp huise in die bos was gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6614bc042cf287fc9f0007661db2389fd34b0d06cde270a06bb13314d57e7fd51bdfc4167b2c51503e36ab5405e887214fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 159 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.485985490396 31.094446580375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang