Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Acres Drakensberg Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R928 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Little Acres Drakensberg Accommodation is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied ruim, smaakvolle selfsorgverblyf in die hartjie van die Drakensberge langs die uKhahlamba Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en skuil in 'n idilliese 1,2 hektaar-tuin met 'n elektriese heining.

Ons het 3 gastekamers met koninggrootte-beddens (enkelbeddens is beskikbaar op versoek). Daar is nog 'n eenslaapkamerkothuis met 'n oopplan-sitkamer/-kombuisie met slaapplek vir 4 en nog 'n eenslaapkamersuite met 'n oopplan-sitkamer/-kombuisie met slaapplek vir 5. Die slaapkamers het verwarmers.

Heelwat doendinge is tussen 3 en 15 km van die gastehuis af. Staproetes, aktiwiteite, toere, basiese inkopiegeriewe en pragtige natuurtonele is lekker naby. Little Acres Guest House is ook sentraal geleë ten opsigte van die vernaamste hotelle en konferensiegeriewe in die Sentraal-Drakensberg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Natasha D
Gesin met klein kinders
5.0
Very affordable, clean and centrally located. This was a perfect place for a family getaway. It was central and close to restaurants an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Janine K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Uitstekend. Baie lekker. Die vrou is die beste gasvrou in die wereld. Sal die plek beslis aanbeveel.
Apr 2024
Frik S
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik. Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam om verblyf aangenaam te maak.
Des 2023
Seef C
Gesin met tieners
5.0
Rustig en genotvol. Dit baie geniet en al die locals is so gasvry en behulpsaam. Die honde so geniet sowel as die scenery was asemrowend.
Jun 2023
Morne M
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig en stil. Alles was baie lekker gewees. Enigste probleem was hulle het 'n braai vurk gehad en nie 'n tang nie.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Little Acres Drakensberg Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R928
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R928
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c9a78fe0b573bf3c6bb2fd4c877d50fd378e6fbbcb8c48b0be505413e13c1a19769de80249aab8ee218ee764fd86a7aa58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R928 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R600 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.979155 29.49019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang