Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Aloe Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann V
1 nag
5.0
Jan 2025

Lovely clean apartment with everything you can ever need. Communication was easy and consistent before arriving. I was heartily greeted by the owners and an even friendlier dog! I had a lovely stay. The car was safe behind a gate and under cover from the sun too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome! As always, the stay was absolutely wonderful. All our needs were met. We will definitely use Little Aloe Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige plekkie. Vriendelike gasheer en gasvrou. Oulike plekke, baie netjies opgedoen, goed toegerus. Goeie beligting binne die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend alles perfek. Dankie aan Cynthia en Percy. Great mense. Die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflike verblyf, sal Little Aloe aanbeveel vir enige reisiger. Heerlike, rustige verblyf bestemming met alles wat nodig is. Vriendelike gasvrou, altyd behulpsaam. Het 'n besondere ervaring gehad, sterre gekyk, wat 'n belewenis! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Dit is baie mooi, skoon, goed uitgelee en gemaklik. Dit is 'n hoë kwaliteit verblyf sonder tekorte. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en gemaklik om mee te kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. As ek 6 sterre kon gee, sou ek. Die plekke is so netjies en skoon. En die eienaars is vreeslik gasvry. Ons kon ook die maan en Venus deur hul teleskoop kyk, dit was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan die plekkie hoog aanbeveel. Uitstekende blyplek. Aangename ontvangs deur Cynthia en ja, dit is 'n volledige netjiese plekkie. Alles wat jy wil hê. Voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, rustig en veilig. Baie impressed met hierdie blyplek. Uitstekende diens en gasvryheid van gasheer en gasvrou. Sal hierdie gastehuis sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal enigtyd Little Aloe Cottage aanbeveel vir enigiemand! Lekker knus! Ten volle toegerus, eienaars behulpsaam en vriendelik! Die plekkie is stil en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lombardstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4aff4b2bc8f508e05bc825296db838694162c188aa83e99ab84d3612f99c1c07d04df0c5ba0d9fd740c4fd42818cecf663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Lombard Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.255551212957 24.527524496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang