Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Aloe Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lombardstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Aloe Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap en dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar 'n pragtige tuin en braai-area. Hiér sal gaste die kans kry om die Melkweg in die helder lug bo Graaff-Reinet te bewonder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Michelle S
Saam met vriende
5.0
Sal enigtyd Little Aloe Cottage aanbeveel vir enigiemand! Lekker knus! Ten volle toegerus, eienaars behulpsaam en vriendelik! Die plekkie is stil en d...
Sien meer
Sep 2024
Cedric B
5.0
Beautiful bly plek en great mense. Dis die lekkerste wat ek in my 6 dae op die pad gebly het. Absoluut die geld werd.
Aug 2024
Abbie H
5.0
Vreeslik aangenaam. Baie lekker gebly en gepamper gevoel!
Jul 2024
Charles S
5.0
Recommended for above average service. Above expectation, excellent hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Wendy W
5.0
I will definitely book here again! Excellent service. Most enjoyable. Comfortable. Loved all the little (extras), such as toilet spray,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Lombardstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lombardstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA183581e8b7a22d9b08014bd029bd166d3673656e349336f9697f6cad2ae735aa360d7b2cd8d5c408deb9d74e460ff50db9e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 8 Lombard Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.255551212957 24.527524496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang