Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Artist Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Glenda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Quaint Karoo charmer. Quaint little cottage with original features and rustic charm. Comfortable warm beds, ample appliances and kitchenware for a short stay, cute Dover stove to provide some heat in winter. Easy walking distance to restaurants and planetarium. Please note that the cottage is rustic and intimate, no WiFi or TV, and bathroom privacy is limited. We loved it though, and the hot water on demand was brilliant. Sports can be watched at the Boorgat bar across the road. Such an interesting place. The lamb shank at Karoo Kombuis at Sutherland Hotel is delicious. Lanie is a superb hostess! She was responsive and available and answered all our questions promptly. Had a lovely stay and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Hi Glenda, So glad you enjoyed your stay. Please visit us again. You were great guests.

Droes W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

N pragtige oornag eenheid! Beslis die moeite werd. Dit was heerlik! Pragtige eenheid - ek ons het lekke tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Baie dankie vir jou positiewe boodskap, Droes. Kom kuier gerus weer.

Eline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike oorslaap in Sutherland! Dit was 'n heerlike oorslaap en alles wat mens nodig het, is daar. Die huisie is pragtig en die interieur is só slim gedoen. Was mal daaroor! Die kommunikasie tussen ons en die dame wat die oorslaapplek bestuur was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Hello Eline Baie dankie vir jou positiewe resensie. Julle was uitstekende gaste. Kom kuier asb. gou weer by ons.

Anzell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lovely little cottage. Little Artist Cottage had everything we needed. The cottage is quite cold due to the thick walls and minimum sunlight, but fortunately, they provided a heater, electric blankets, and an inside fireplace, which was lovely. Beds are comfortable. The outside fireplace was also nice and private. There is no TV or WiFi. Overall, we had a lovely weekend and will definitely choose Little Artist Cottage again if we visit Sutherland in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Thank you for your positive review. You are welcome to visit us in the future.

Mariska P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker en koud. Ons het lekker gebly, en die koolstoof het baie gehelp vir die koue. Die eenheid self is baie koud omdat hy glad nie son kry nie. Lanie was baie behulpsaam en het ons gehelp met ons navrae. Die enigste nadeel was dat ons nie regtig buite kon sit nie, omdat daar elke keer mense kom vra vir geld ens as ons buite was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Fritz
Little Artist Cottage
Baie dankie vir jou resensie, Mariska Petersen. Die bedelaars is oral in die dorp 'n groot probleem. Ons sal kyk of ons hulle kan identifiseer en hulle waarsku. Kom kuier asb. weer by ons.

Ida B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Ons het heerlik oornag, beddend baie gerieflik. Dankie. Baie gerieflik dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Fritz
Little Artist Cottage
Dankie vir die kuier by ons, Ida Botha. Kom gerus weer.

Corene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Ysige koue, asemrowende sterre, cozy blyplek. Die plekkie is pragtig en baie goed toegerus. Mooi uitsig en naby genoeg om deur die dorp te stap. Home away from home.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Baie dankie vir julle positiewe boodskap. Kom kuier gerus weer.

Isac M
1 nag
5.0
Des 2023

Lekker in die Tankwa Karoo. Altyd lekker by die Little Artist Cottage te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Hi Isac Dit was lekker om jou by ons te kon ontvang. Dankie vir jou positiewe resensie. Kom kuier gerus weer.

Kara P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Koud, lekker en sterre! Blyplek baie mooi en prakties ingerig. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Stapafstand van restaurant en planetarium. Het dit werklik geniet! Plek om jou siel stil te kry. Vat 'n warm baadjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Baie dankie vir die positiewe resensie en bly julle het die "karoo-ervaring" geniet. Kom kuier gerus weer.

Riana Appelgryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

'n Juweel. Privaat genoeg dat ek my koffie soggens vroeg buite kon drink en tog oorkant die pad van 'n heerlike eetplek. Die plekkie is skoon, genoeg warm beddegoed is besikbaar, heerlike plaasstort. Dit was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Little Artist Cottage
Baie dankie vir jou positiewe boodskap Riana. kom kuier gerus weer. Sutherland groete. Lanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa829d56b2576782baef8b4f372de4fc164eb5e7a14467a0a0f60eed5c2decf3dcd791c352ff231897e3d8385b8285a5dfb39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 28 Kerk Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.395935438936 20.662607186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang