Little Artist Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Fritz Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Glenda J - Jun 2024
Algehele gradering
Quaint Karoo charmer.
Lees meerLittle Artist Cottage se terugvoer
Hi Glenda,
So glad you enjoyed your stay.
Please visit us again. You were great guests.
Droes W - Mrt 2024
Algehele gradering
N pragtige oornag eenheid! Beslis die moeite werd.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe boodskap, Droes. Kom kuier gerus weer.
Eline V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap in Sutherland!
Little Artist Cottage se terugvoer
Hello Eline
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Julle was uitstekende gaste.
Kom kuier asb. gou weer by ons.
Anzell A - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely little cottage.
Lees meerLittle Artist Cottage se terugvoer
Thank you for your positive review. You are welcome to visit us in the future.
Mariska P - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker en koud.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Mariska Petersen. Die bedelaars is oral in die dorp 'n groot probleem. Ons sal kyk of ons hulle kan identifiseer en hulle waarsku. Kom kuier asb. weer by ons.
Ida B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag, beddend baie gerieflik. Dankie.
Little Artist Cottage se terugvoer
Dankie vir die kuier by ons, Ida Botha. Kom gerus weer.
Corene V - Aug 2024
Algehele gradering
Ysige koue, asemrowende sterre, cozy blyplek.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe boodskap. Kom kuier gerus weer.
Isac M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker in die Tankwa Karoo.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hi Isac
Dit was lekker om jou by ons te kon ontvang.
Dankie vir jou positiewe resensie.
Kom kuier gerus weer.
Kara P - Aug 2023
Algehele gradering
Koud, lekker en sterre!
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie en bly julle het die "karoo-ervaring" geniet. Kom kuier gerus weer.
Riana Appelgryn A - Jul 2023
Algehele gradering
'n Juweel.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe boodskap Riana. kom kuier gerus weer.
Sutherland groete.
Lanie
Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker nuwe ervaring.
Ludwig M - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hi Ludwig. Dankie vir jou boodskap. Kom gerus weer.
Junita N - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Heinz V - Aug 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Little Artist Cottage se terugvoer
Dankie vir jou positiewe boodskap Heinz. Kom kuier gerus weer.
Valerie S - Des 2023
Algehele gradering
It was a very disappointing stay at the Little Artist Cottage where we did not sleep properly.
Lees meerIsac M - Des 2022
Algehele gradering
Wow, lekker, nat, kom weer.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hello daar, goed om van jou te hoor. Baie dankie vir jou positiewe boodskap. Hoop ons sien julle gou weer. Sutherland groete. Lanie
Elize L - Mrt 2022
Algehele gradering
Quint cottage with every thing you need to enjoy your stay. No TV make you appreciate the quiet.
Little Artist Cottage se terugvoer
Thank you for your positive review. Glad to see you have enjoyed your stay, our aim is to let our guests experience the tranquility of the karoo. Hope to see you soon.
Marie T - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hello!! Baie dankie vir die positiewe ressensie. Dit word opreg waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai by ons. Julle was model gaste.
Megan M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en baie warm geslaap.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe ressensie Megan. Julle is meer as welkom om gou weer te kom kuier.
Pierre F - Okt 2022
Algehele gradering
Interessant en leersaam.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hallo Pierre. Dankie vir jou positiewe boodskap. Kom kuier gerus weer by ons.
Diff D - Sep 2022
Algehele gradering
Na 'n lang stofpad is daar nie 'n beter plek om te kom bly nie.
Little Artist Cottage se terugvoer
Dankie vir jou positiewe boodskap Diff. Hoop om julle gou weer te sien.
Danie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hello Danie. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Julle was great gaste. Kom kuier gerus weer
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gerus. Was net koud.
Little Artist Cottage se terugvoer
Hello Johan,
Ons boek gewoontlik ons gaste self in. Hierdie was omstandighede buite ons beheer. Julle was vir ons net so belangrik soos ons ander gaste. Hoop om julle volgende keer in persoon te ontmoet. Groete, lanie
Rina V - Apr 2022
Algehele gradering
Die dorpie is interressant.
Little Artist Cottage se terugvoer
Rina dankie vir julle ondersteuning. Soos op alle platforms genoem is ons doel om vir gaste die besonderse "ou karoo" gevoel te laat ervaar. Artist &Little Artist cottage is een van die oudste geboue op die dorp (+- 90 jaar oud), daarom was die restorasie en bewaring van die unieke omgewing se geskiedenis vir ons belangrik.....dis nie perfek nie, maar wel iets anders. Die fotos is onlangs geneem en is oorspronklik sonder enige "editing". Ons fokus spesifiek op beskrywing van die plekke met nuwe fotos sodat gaste presies weet wat hulle kan verwag. Daar is 'n koolstoof oondjie en hout binne die plekkie, warm water sakke en elektriese komberse vir die koue - dis immers een van die koudste dorpe in die land.
Groete - Trotse eienaars van die Artist & Litlle Artist Cottage.
Francois D - Mei 2022
Algehele gradering
Het webtuiste al gaan kontroleer hoe die eenheid lyk?
Lees meerLittle Artist Cottage se terugvoer
Dis jammer oor julle ervaring. Die volgende rakende julle resensie, soos op alle platvorms genoem, word die Little Artist Cottage beskryf en is 1 van die oudste geboue op die dorp. Die Little Artist Cottage is gerestoureer met die doel om die unieke karoo-gevoel vir gaste te bied. Die Little Artist Cottage se uitleg word getoon op alle platvorms deur middel van beskrywings en fotos. Die sink-plate, koper pype, wasbak is uniekhede van die Karoo en karakter eienskappe van Little Artist Cottage.
Die eenheid is bedoel vir 2 mense dus is dit snoesig en klein. Die eetkamer tafel is groot genoeg vir 2 mense en die vuurherd bestaan uit 'n klein-dover oondjie, ook uniek aan die Karoo en word gebruik vir verhitting ook, niks kompleks daaraan nie.
Ons is tevrede met die sement vloer. Die warm kombers is onmiddelik vervang asook die afdroog doek toe julle ons bestuurderes bewus gemaak het daarvan, dankie hiervoor want goed raak onklaar en ons probeer ons bes om aandag te gee aan probleme wat sou ontstaan.
Alle platvorms het genoeg fotos van die eenheid en die foto van hoe die eenheid buite lyk is die hoof foto, so ons verstaan ongelukkig nie die opskrif van die resensie of opmerking van net 1 foto nie.
Ons is bewus dat oudhede of uniekhede en geskiedenis van die Karoo nie vir al die gaste bedoel is nie, asook gaste se smaak verskil. Daarom is daar genoeg inligting vir gaste om 'n ingeligte besluit te neem.
Verder is ons verlig dat julle motor se papwiel afgehaal en reggemaak is toe julle hulp nodig gehad.
Groete, trotse eienaars van Little Artist Cottage en Artist Cottage.
Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie en ondersteuning. Ons is baie bly julle het die "karoo-gevoel" ervaar. Hoop om julle gou weer te sien!
Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Lees meerLittle Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie en bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Anna-marie G - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and perfect for a couple.
Little Artist Cottage se terugvoer
Beste Anna-marie,
Baie dankie vir die positiewe resensie en bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Mark M - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable with all we needed for our stay.
Natasha D - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker ruim eenheid.
Lees meerLittle Artist Cottage se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gou weer.
Chantal H - Aug 2021
Algehele gradering
Oulik.
Ben E - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent stay!
Little Artist Cottage se terugvoer
Many thanks for your positive review and hope to see you soon.
Tersia M - Mei 2021
Algehele gradering
Mooiste huis op die dorp.
Little Artist Cottage se terugvoer
Ek is bly julle het 'n goeie ervaring gehad.
Kom kuier gou weer.
Groete,
lanie.
Nick Y - Apr 2021
Algehele gradering
Beautifully restored Karoo sandstone dorpshuis with artistic touches, in quiet part of town.
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie in die dorp, baie lekker gebly.
Little Artist Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Sutherland is oor die algemeen baie veilig. Hoop om jou gou weer te sien.
Andrea W - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Little Artist Cottage se terugvoer
Beste Andrea,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en is baie bly julle het dit geniet. Ons het besluit om eerder 'n Dover koolstoof oond in die vuurherd te sit vir hitte om so ook die "karoo-look-and-feel" te behou.
Hoop om julle weer te sien.
M A F - Aug 2019
Algehele gradering
Warm duvets en elektriese komberse het yskoue verdryf.
Little Artist Cottage se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir die positiewe resensie en ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet.
Dankie vir die ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien in Sutherland.
Pieter S - Jul 2019
Algehele gradering
Disappointing- Not as expected.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend. Nie soos ek verwag het nie.
Volledige paaiement is 7 dae voor die besprekingsdatum gemaak - die eienaar het steeds die bevestiging vereis met ons aankoms - kaggels was nog vol van die vorige gaste se as, wat 'n sterk rookreuk veroorsaak het. Volgens die eienaar is dit a.g.v. 'n goeie skoorsteen. Die stort is eintlik gevaarlik met skerp hoeke in die stort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Little Artist Cottage se terugvoer
Dear Pieter,
Your comments duly noted and highly disappointing due to the following reasons:
The chimney is not defective. Guests need to make the fire at the back. It is also noted in the booklet available to guests.
The manager accommodated you an hour earlier than the norm. Unfortunately, the ashes were too warm from the previous guests to clear at that time. This was also explained when you phoned Suzanne afterwards.
The manager was newly appointed and therefore had to check on payments. We will, however, start to request it a week prior to the booking date.
The bathroom is definitely not unsafe. We used the corrugated iron to create a true Karoo look and feel for guests. We never had any complaints about it. The safety of our guests is a top priority.
In our opinion, your feedback and rating are unrealistic. The place is always clean and equipped with the top-quality interior and linen to create a relaxed environment for guests. Your review is also in complete contrast from the feedback from other guests, as well as the popularity of both cottages (Artist Cottage and Little Artist Cottage). We acknowledged that we cannot keep all customers satisfied, however, we are truly proud of what our cottages offer to guests.
The website and all hosting sites have the latest updated photos and descriptions available of what is to be expected by guests. Also, please note that we as the owners frequently visit our own cottages to experience and confirm that all is safe and guest-friendly.
Regards,
Fritz
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang