Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little c House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 42B, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. DStv is beskikbaar op aanvraag.

WiFi is ook beskikbaar op aanvraag teen ekstra koste.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit branderplankry, voetslaan, visvang, kanovaart, kajakroei en snorkel in. Little c House is ook naby Addo-olifantpark vir 'n daguitstappie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lammarié V
5.0
Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly in die Little c House naby die strand! Dis skoon, netjies en is goed ingerig. Definitief 'n plekkie om ...
Sien meer
Mar 2024
Pieter V
Saam met vriende
5.0
Oulike huisie geskik vir 'n lekker vakansie. Little c House is geleë relatief naby aan die strand en die Cape St Francis Resort. Dit het 'n geskikte b...
Sien meer
Oct 2023
Gwenivere R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige kuier. Ons het weereens baie lekker gekuier en die strand en dorpie baie geniet. Die huis is ten volle toegerus en lekker naby aan alles.
Jan 2022
Emma M
Gesin met tieners
4.8
Our second stay at Little C. A great long weekend away! Celeste is a great host and the house is very comfortable with everything you n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Debbie B
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely, clean, has everything you need. I definitely recommend Little C House. The fire pit is very cool and gives a great atmosphere a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 42B, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little c House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 42B, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9e368fc5509bb29ec282157bc2111e8f27c8953a234f809180680af320470c6224141e21ae159249c6176c44aa9f74e15c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 17 5 1 5 42B Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.201812967747 24.831335631022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang