Little Canaan Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Riette D - Sep 2024
Algehele gradering
Little Canaand Retreat is 'n retreat.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde! Waardeer opreg!
Annatjie N - Aug 2024
Algehele gradering
Baie spesiaal! Plantegroei was ook besonders.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie! Dit was heerlik om julle hier te hê! Kom gerus weer!
Niel D - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Liezel H - Jul 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Liezel, ek waardeer jou mooi woorde en goeie gradering, opreg!
Anene S - Jun 2024
Algehele gradering
Mooiste plek met die wonderlikste gasheer en vrou.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Anene! Julle is wonderlike gaste en ons waardeer julle lojale ondersteuning oor die jare.
Grietje P - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful location. Wonderful accommodation. Delightful hosts.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Grietje, you are very kind, thank you! It was lovely hosting you!
Lyzette V - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome, rustig, in die natuur.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer!
Alison S - Mei 2024
Algehele gradering
Very special and we highly recommend a visit.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Oh Ali, thank you so much for your kind words! It was such a pleasure having 'royalty' stay with us! You are welcome to come again, any time!
Elsa S - Apr 2024
Algehele gradering
Beslis 'n plek waar mens meer as eenkeer sal wil gaan bly.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Elsa, ek waardeer dit opreg! Kom gerus weer!
Nic O - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, luuks en vriendelike diens.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, waardeer opreg!
Ilse E - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Julle is dierbaar! Baie dankie Ilse!
Jannie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Tuiste waardeer ons graag weer sal wil terugkom.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie, baie dankie! Waardeer opreg!
Nico B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en beslis 'n klein Kanaan in die Karoo.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie! Julle is welkom!
Sarah E - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, restful, a happy place.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks Sarah! Much appreciated. Do come again.
Gerda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Hierdie plekkie is goed vir die siel!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Gerda, waardeer!
Robby R - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly, most welcoming host, place has everything you need.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much Robby for your kind words, much appreciated!
Darelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Uiters netjies, mooi uitsig, natuurskoon, rustig, uitsonderlike gasvryheid.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Darelle vir jou wonderlike resensie! Julle en die kinders is welkom enige tyd!
Johannes S - Feb 2024
Algehele gradering
Vir 'n rustige wegbreek, sal ek weer hier oornag.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Waardeer!
Megan W - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Megan, thank you so much! It would be lovely to host you again!
Karin K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, Karin! Was heerlik om julle hier te hê!
Liezl E - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon huisie. Alles wat mens nodig het. Wonderlike uitsig.
Erika S - Jan 2024
Algehele gradering
Rus, vrede en stilte in pragtige omgewing.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Erika! Julle is baie welkom!
Monique A - Jan 2024
Algehele gradering
Spectacular view.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much, Monique! Do come again!
Odelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Salig.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Odelia! Waardeer opreg!
Daniel P - Jan 2024
Algehele gradering
Calm, beautiful, restful.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks Daniel! Do come again!
Boyd S - Sep 2024
Algehele gradering
Dis die plek om herhaaldelik te kom bly.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much for your kind words, Boyd! Always a treat having you here! Looking forward to the next visit!
Caroline H - Sep 2024
Algehele gradering
Friendly owners, excellent customer service.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thank you so much!
Louis V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, met 'n besonderse uitsig. 'n Gasvrou wat geen moeite ontsien om jou gemaklik te maak.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dankie, Louis! Dit was heerlik om julle hier te hê! Bly julle het lekker gefiets!
David D - Mei 2024
Algehele gradering
Was stil en rustig. Ongelukkig is dit ver om te ry na 'n restaurant vir aandete.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Hi David! Ja, ongelukkig is ons so 12kms uit die dorp, vir stilte en rus en vrede en dis hoekom mense hier bespreek en nie in die dorp nie. Ek is nie seker hoekom jou GPS ons nie optel nie, want ek is beslis sigbaar op Google Maps en my pin location behoort julle tot voor die hek te bring, asook die aanwysings op LekkeSlaap se webblad. Ek hoop dat julle darem die rustyd hier by ons geniet.
Janine W - Feb 2024
Algehele gradering
Té kort eerstens, sal beslis weer kom! Alles is daar wat jy benodig!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie! Ja, kom asb. weer!
Lee V - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Lee, thank you so much for your lovely review! Much appreciated!
Portia S - Nov 2023
Algehele gradering
Sublime and tranquil. Great view.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Portia, always a pleasure to host you! Bless you for your lovely review! Much appreciated!
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig oor die dorp en die Swartberge.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Hennie! Bly julle het dit geniet! Kom gerus weer!
Jackie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en uitsig met baie gasvrye eienaars.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Jackie! Waardeer jou!
Annelie B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Aaag sooo lekker om te hoor julle het dit geniet! Kom gerus weer.
Serahni S - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike natuur met als wat nodig is.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Serahni, dit was so 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie.
Leonie D - Jun 2023
Algehele gradering
Sielerus in die Klein Karoo.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Leonie, julle is dierbare mense. Enige tyd welkom.
Adri E - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gesellige huisie, rustig en mooi natuurskoon.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Adri! Waardeer! Kom gerus weer!
Leanie K - Jun 2023
Algehele gradering
Phenomenal.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dankie Leanie. Ons sien uit na volgende keer.
Anene S - Jun 2023
Algehele gradering
Met jou voete op na 'n lang dag met gebrul van volstruis en vars lug en die mooiste Karoo-uitsig kan jy vir niks beter vra.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Anene Steyn, dit is vir my heerlik om julle elke jaar terug te verwelkom. Goed om te weet julle en die champs geniet dit nogsteeds hier by ons. Baie dankie vir julle lojale ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Christie L - Mei 2023
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dankie Christie! Ja, kom bly gerus langer, ons sien uit!
Charalaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Charlaine! Kom gerus weer!
Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was meer as wat ons verwag het. Die internet het nie alles vertel nie!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê! Ons sien uit na die opvolgkuier!
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plaas wegbreek!
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie! So bly julle het dit geniet! Kom gerus weer!
Soemaryn M - Apr 2023
Algehele gradering
Hemel op die platteland.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Rikus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n mooi uitsig.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Aaah baie dankie Rikus vir die goeie resensie, ons waardeer opreg. Sooo bly julle het ons klein stukkie Klein-Karoo geniet! Kom gerus weer.
Liena V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik. Mooiste uitsig.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Liena, jy is baie goed vir ons. Baie dankie, hoor. Kom kuier gerus weer.
Klaradyn Toere M - Apr 2023
Algehele gradering
Een woord - fantasies, alles wat ons nodig gehad het was daar.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Aaah baie dankie Madelaine. Ja, Bernie het homself oortref en ek is baie dankbaar daarvoor. Ons waardeer julle resensie en sien uit na julle volgende kuier. Mooi loop.
Truia K - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker blyplekkie.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Truia, absolute plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer. Kom gerus weer.
Eirik A - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful view, calm and safe.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Hi Eirik,
Thanks so much for your lovely review.
It was such a pleasure hosting you.
Please, do come again.
Melody M - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese wye oop Karoogasvryheid.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Hi Melody! Dit was net ñ plesier om julle te huisves! Kom kuier gerus weer!
Paul S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker stil verblyf.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, Paul. Waardeer. Julle is welkom, enige tyd.
Carolyn W - Jan 2023
Algehele gradering
We loved our stay at Little Canaan Retreat.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much for your kind words, Carolyn. We strive for perfection - luckily the view is already perfect, so that makes things a lot easier.
Jp F - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Mooi uitsig.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Hi JP! Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te gee. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Ek wil net graag sê dat dit op die web se blad duidelik sê dat daar slegs beperkte Wi-Fi is. A.g.v. die wêreldbeker rugby het ek wel vir julle ekstra data opgesit en weer in die namiddag, lank voor die rugby, toe jy gesê het dit is klaar, het ek weer opgesit. Ek is jammer as dit nie genoeg was nie. Ek is ook jammer dat die stort 'n probleem was, ek was nie in kennis gestel nie, so ek kon nie die probleem probeer regstel nie. Ek gaan graag die ekstra myl vir my gaste en vra dus om verskoning vir enige ongerief. Vriendelike groete, Barbara
Lizanne J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig! Rustig, plaaslewe en stukkie hemel.
Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en vreedsame stilte.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Pieter, ek waardeer opreg! Kom gerus weer.
Terri B - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much Terri. Was such a pleasure hosting you. Please do come again.
Julene B - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much for your wonderful review, we sincerely appreciate it. We look forward to your next visit.
Arnold S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en verkwikkend.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Arnold vir jou mooi woorde, waardeer opreg. Kom gerus weer.
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
What an absolute gem.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks so much Johan. Do come visit us again.
Stephen P - Sep 2022
Algehele gradering
A great unique experience.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Stephen, we feel like old friends. Thanks so much for your lovely review, much appreciated.
Portia S - Aug 2022
Algehele gradering
Just sublime.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dear Portia, always a pleasure to host you! Thanks so much for your kind words. Do come again.
Niel D - Jun 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Niel. Dit is altyd net 'n plesier om julle hier te hê. Tot weersiens.
Martie O - Jun 2022
Algehele gradering
Voel of jy by jou eie huis is.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Martie. Dit was so lekker om iemand te ontmoet wat ook 'n passie vir plante en die natuur het. Ek is baie bly julle het lekker gekuier, kom gerus weer.
Dreyer D - Mei 2022
Algehele gradering
Wow! Ek het iets beleef van die Karoo en daarop verlief geraak.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Ai Dreyer, julle het inderdaad soos ou vriende gevoel. Kom gerus weer en bring asseblief weer die kinders, ek het hulle so geniet. Mooi loop.
Anna-lize P - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik stil en rustige plaas gevoel met 'n pragtige uitkyk, maar steeds gerieflik naby Oudtshoorn indien jy iets nodig het of kinders vir 'n uitstappie wil neem.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Anna-lize. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Jaco V - Jan 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thanks Jaco! Much appreciated.
Andrea C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Andrea. Kom gerus weer.
Thomas C - Mrt 2022
Algehele gradering
By Little Canaan Retreat ontspan jy tot in jou kleintoon.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Dankie Tommie vir die mooi woorde. Kom gerus weer, dit sal heerlik wees om julle weer te sien.
Stephen P - Mrt 2022
Algehele gradering
Kind hosts. Peaceful and a great getaway. A different kind of beauty.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Steve, always a pleasure to host you and Bev! Thanks so much for your kind words!
Alwyn S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en vriendelike mense.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Alwyn! Ons waardeer mense soos julle!
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het net een aand daar oorgeslaap, as ons geweet het wat 'n wonderlike plekkie dit was, sou ons definitief nog so paar ekstra dae oorgebly het gedurende ons reis.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Johan, so bly julle het ons stukkie Canaan geniet. Baie dankie. Kom gerus weer.
Leonie L - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, waardeer!
Charl L - Jan 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Charl! Waardeer jou wonderlike resensie.
Jaco E - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike plek. Uitstekend toegerus.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie!
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Lanklaas op 'n plek gebly waar als net reg gevoel het; van Barbara se gasvryheid tot die gerief van die verblyf en die pragtige omgewing.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Pieter, opregte waardering vir jou lieflike resensie. So bly julle het ons stukkie Canaan geniet! Kom gerus weer!
Mienette V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, sal beslis weer daar bespreek.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit. Kom gerus weer.
Boyd S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig en pragtig.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Boyd ek waardeer die positiewe terugvoer! Sien uit na volgende keer!
Yolandi B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en kalm area.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Charlene D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike, skoon, stil en pragtig!
Petrus Paulus S - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstaande gasvreiheid en pragtige omgewing.
Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
Experienced peace and tranquility like nowhere I have ever been.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thank you so much for this lovely review, we are so glad that you and your family enjoyed our Little Canaan.
Valmarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Plat op die aarde, plaasatmosfeer, bedek met moderne gerief en fasiliteite. Pragtige hartsmense-eienaars.
Portia S - Aug 2021
Algehele gradering
Refreshing and exhilarating feeling. The special welcome of homemade bread was delicious. Thank you Barbara, you deserve a star.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Oh my goodness Portia, you guys chose the coldest weekend of the year to come to visit, I was scared you would freeze. It was such a pleasure to spoil you a bit when you needed rest, peace, and quiet. So glad you enjoyed it.
Cor F - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Ruim vertrekke en vriendlike ontvangs.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Cor. Ek waardeer dit.
Charlene M - Aug 2021
Algehele gradering
Vry, vredevol, voortreflik!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi woorde!! Ek waardeer dit en sien beslis uit na julle volgende kuier!!
Anene S - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie! Bly julle het lekker gerus!
Karen V - Jun 2021
Algehele gradering
Karoo gasvryheid uit die boonste rakke!
Little Canaan Retreat se terugvoer
Aah Karen, dit was so 'n groot plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg.
Nadine C - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Nadine vir jou mooi woorde!!! Dit was net n plesier om julle hier te hê! Kom kuier gou weer!
Lezell S - Apr 2021
Algehele gradering
Superb hospitality.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review! We are so blessed to have met you!
Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
Een van die lekkerste nog.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie dankie Martin vir jou mooi woorde!! Waardeer dit opreg! Julle is welkom en enige tyd weer te kom kuier!
Niel D - Apr 2021
Algehele gradering
Defnitief weer 'n besoek werd.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Wow Niel, baie dankie vir daai mooi woorde!! Sooo bly julle het dit geniet!!! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!
Ruan S - Apr 2021
Algehele gradering
Little Canaan Retreat is 'n juweel van 'n selfsorgplekkie in die Karoo.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Baie, baie dankie vir jou liefliike review Ruan! Ek waardeer dit opreg! Dit was heerlik om julle hier te hê!
Dirk I - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful place to rest and enjoy the beauty of SA.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
It was such a pleasure hosting the two of you, thanks so much for your wonderful review! Much appreciated!
Alfred C - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties en uitsig is asemrowend.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thank you so much for your kind words and wonderful review! It has been such a pleasure having you and your family visit us. Hope to see you again soon when you need to recharge those batteries!
Santjie R - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvrye mense. Pragtige omgewing.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Santjie, dis dierbaar van jou om sulke mooi goed te sê. Bly ek kon help om julle vinnige kuier lekkerder te maak.
Danielle K - Mrt 2021
Algehele gradering
A warm welcome with lovely thoughtful treats left for us.
Little Canaan Retreat se terugvoer
Thank you so much for your lovely review Danielle, it is much appreciated.
Theo L - Des 2021
Algehele gradering
Absolute juweeltjie, heerlik gebly.
Lees meerLittle Canaan Retreat se terugvoer
Fantastiese resensie, baie dankie. Ja, ons ligging is bietjie uit die pad uit, maar dit is juis wat dit so rustig en vreedsaam maak. Rakende die veiligheid, hier is absoluut geen misdaad in enige vorm nie, maar ek kan verstaan dat mense veiliger sal voel met staalhekke en veiligheids omheinings, gelukkig is dit nie hier nodig nie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang