Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Canaan Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Little Canaand Retreat is 'n retreat. Ek kan Little Canaan Retreat vir seker aanbeveel. Die plekkie het alles wat mens nodig het en is netjies. Die omgewing is baie mooi en mens kan rus kry vir jou siel daar. Barbara gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie vir jou mooi woorde! Waardeer opreg!

Annatjie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie spesiaal! Plantegroei was ook besonders. Baie dankie vir 'n spesiale plek en al die bederf. Die brood warm uit die oond was baie spesiaal en heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie! Dit was heerlik om julle hier te hê! Kom gerus weer!

Niel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Dis my "go to" as ek in die Oudtshoorn omgewing moet oorslaap, want dis áltyd lekker om terug te keer na hierdie plekkie toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
1 nag
5.0
Jul 2024

Wens ons kon langer bly! Sout van die aarde-mense. Lieflike uitsig. Stilte. Ons het heerlik geslaap. Die plekkie is goed toegerus en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie Liezel, ek waardeer jou mooi woorde en goeie gradering, opreg!

Anene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Mooiste plek met die wonderlikste gasheer en vrou. Uit die boeke! Met die lekkerste vars brood wat jou verwelkom op die tafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie Anene! Julle is wonderlike gaste en ons waardeer julle lojale ondersteuning oor die jare.

Grietje P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful location. Wonderful accommodation. Delightful hosts. In every respect Little Canaan Retreat was much more than we expected. Our visit will definitely be repeated. Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Grietje, you are very kind, thank you! It was lovely hosting you!

Lyzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome, rustig, in die natuur. Was heerlik, baie gasvry, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, ek waardeer!

Alison S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very special and we highly recommend a visit. What delightful hosts! The host pays such attention to making your stay enjoyable. Her delicious rusks, piping hot home-baked bread, farm-fresh eggs, and milk really made us feel welcome. The cottage was perfect, so comfortable and surrounded by amazing views from every window. The millions of stars at night were the cherry on the top of a marvellous stay. I am so glad we booked for a week, but could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Oh Ali, thank you so much for your kind words! It was such a pleasure having 'royalty' stay with us! You are welcome to come again, any time!

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis 'n plek waar mens meer as eenkeer sal wil gaan bly. Wat 'n aangename verrassing. Pragtig. Gerieflik en skoon met 'n fantastiese uitsig. Die gasvryheid was uitstekend en ek wonder of daar enige ander plek is waar jy vars eiers en melk in die yskas sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie Elsa, ek waardeer dit opreg! Kom gerus weer!

Nic O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, luuks en vriendelike diens. Die blyplek, omgewing en vriendelike ontvangs het ons stoutste verwagtinge oortref. Die gasvryheid van die gasheer het ons aangename verblyf verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Little Canaan Retreat
Baie dankie, waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401f19d3adf121bd8b6717886efe055fdd20aebfff54fdb49a1e71ec0eba84676c7bd72ddd996ac18008275c6ade1beef807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 Farm Little Canaan Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642323611036 22.296072772091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang