Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Canaan Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Little Canaan Retreat bied prentjiemooi, onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, selfsorgverblyf op 'n 46 hektaar skaapplaas in die Klein Karoo, ongeveer 12 km van Oudtshoorn af.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise, Spekboom en Gwarriebos. Spekboom is 'n eenslaapkamerkothuis wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Gwarriebos is 'n tweeslaapkamerkothuis wat geskik is vir 4 volwassenes en 1 kind. Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en - sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en ander geriewe. Daar is sonkrag. Elke kothuis het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Geen hout word voorsien nie.

Daar is onderdakparkeerplek langs elke kothuis.

Gaste kan op die plaas gaan stap, fietsry teen die steil heuwel of al langs die grondpaaie, of net ontspan en na die verskeie voëlspesies, luiperds, skilpaaie en wilde has kyk wat rondom die kothuis beweeg. Die eenheid bied 'n 180 grade-uitsig oor die Rooiheuwel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clinton V
Gesin met tieners
5.0
Great location for a peaceful retreat. A great experience with majestic views! Our host was most welcoming and friendly. The trepidatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Genevieve L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons sal definitief weer gaan. Gaan asb. vroeg en slaap meer as een aand om die mooi te aanskou. Dit is prentjiemooi, skoon en vars. Maak s...
Sien meer
Nov 2024
Lyzette V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Was heerlik soos altyd, het die stilte geniet.
Nov 2024
Gary M
5.0
Awesome. Awesome stay, hosts were super friendly. Cottage was well fitted and spotless. Stunning views of the Swartberg mountain in the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Cobus O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike plaas atmosfeer binne klipgooi vanaf Oudtshoorn. Ons het ons verkyk aan al die voëltjies. Plaas atmosfeer binne 10 minute vanaf Oudtshoorn, o...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Canaan Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401f19d3adf121bd8b6717886efe055fdd20aebfff54fdb49a1e71ec0eba84676c7bd72ddd996ac18008275c6ade1beef807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 105 5 1 5 Farm Little Canaan Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.642323611036 22.296072772091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang