Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Carthage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jennifer K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful and breathtakingly beautiful. We love this space and the tranquility it offers. We enjoyed every moment. Thank you, Heather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Blissful, relaxing, great host, beautiful surroundings. We spent a wonderful long weekend at Little Carthage and enjoyed our stay in every respect, especially lounging around the pool in the Lowveld heat. The view is fantastic, and there are pleasant hikes to be had. The accommodation is very comfortable with a real "bush vibe". Heather left no stone unturned to ensure that we were comfortable at all times. We will definitely return to this slice of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie stil en rustige kuierplekkie. Lekker om net te gaan en af te skakel. Die omgewing is baie mooi en die kinders het die stap in die Olifantsrivier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Ideale somerswegbreek! Ideaal geleë reg langs die Olifantsrivier. Natuurlewe reg rondom die eenheid, het 'n besoek van 'n paar gebande muishonde en 'n likkewaan gehad. Kort 'staproete' oor rivierrotse na 'n pragtige waterval was die top punt van ons besoek. Die weer het teen ons getel, kon nie die swembad ten volle geniet nie, maar die boma het ons lekker warm gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Handre V
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Die sonsondergange, stilte, gasvryheid, kuier is ongelooflik. Die kuier was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Vier dae van pret met vriende en ons twee honde! Heather het baie mooi na ons omgesien, ons twee honde het dit vreeslik geniet! Ons gaan beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Femcke D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ongelooflike uitsig, lekkerste blyplek en vriendelike diens. Dit was so 'n mooi plekkie om te bly en dit is baie goed toegerus vir 'n lekker vakansie. Die plekkie het alles gehad wat ons nodig het en die braai-area was daagliks skoongemaak (en sommer lekker vroeg). Die uitsig was asemrowend, die kamers was netjies en skoon. Heather, was so 'n wonderlike gasvrou! Ons wou nie gaan nie, en sal beslis weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
Little Carthage
What a lovely message Kobus, thank you very much! Look forward to seeing you again.

Anri B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Wat 'n aangename verrassing! Die naam kon maklik Little Heaven gewees het. Beslis iets om te ervaar. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is skoon en netjies en die kombuis het alles wat mens benodig. Ons het dit werklik baie geniet. Die pad is begaanbaar maar sou makliker wees met 'n hoë voertuig soos bv 'n bakkie. Ons kon wel met ons Opel Crossland daar uitkom. Moenie dat die pad jou afsit nie! Dit is beslis iets wat jy wil beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
Little Carthage
Thank you so much Anri, really appreciate your lovely review. All the best, Heather.

Maritza S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Uitsonderlik mooi. Voorstel is om handrelings in te sit by die steil opdraande vir bejaardes. 'n Ander voorstel is om die eetgerei bietjie uit te brei met 'n whisk en so. Maar die ligging, vriendelikheid, rivier maak dit alles die moeite werd. Baie dankie, Heather, vir jou gasvryheid. Sy was dierbaar om ons te roep toe hulle 'n klein krokodil in die rivier gewaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Poeletso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Epic and we enjoyed the fact that it was away from everything! Please this a beautiful serene place and a must see. The owner and staff received us well and made sure that our stay is out of this world and let me not mentioned the animals it was impressive am definitely coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
Little Carthage
Thank you so much for the awesome review Poeletso. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat 65, Liverpool Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f959d66c6717857eef804395d5503c69bbacdaf17dd8292679f34519e396d41a79ba257b36e94cfa247a6664ac1bac9a357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 65 Ndlovumzi Nature Reserve Farm Liverpool 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.318140770213 30.76596736908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang