Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Dinokeng Bush Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Annex Room Only
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat nie 'n kombuis of selfsorggeriewe kort nie. Die kamer dien as 'n derde slaapkamer vir Little Dinokeng vir gesinne of groepe wat meer as 4 gaste is. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is 30 m vanaf Little Dinokeng Lodge.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Executive Holiday Home
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Beide slaapkamers lei na 'n groot stoep met 'n pragtige uitsig oor die omliggende bosveld. Elke en suite-badkamer het 'n bad en stort en gehaltelinne, badhanddoeke en komplimentêre sepies word voorsien. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV. Dié area lei na 'n stoep met 'n panoramiese uitsig. Die kombuis is met moderne geriewe insluitend 'n gasstoof, yskas met 'n kouewaterhouer, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser toegerus. Vir vermaak is daar 'n slim-TV en gratis WiFi, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik om by die stroomdienste in te teken. In die geval van beurtkrag of kragonderbrekings is daar 'n omsetter wat onbelemmerde WiFi-toegang verseker.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Rust de Winter-weg, Huis 4, Hunter's Pride Wildlandgoed, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba150485f4400045017032b33c7d760a5e2885a50094a70d831a4b6b519f816083bc4e6127dbdac6317908e8eaf2a029ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R48 Rust De Winter Road House 4, Hunter's Pride Wildlife Estate 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337190122592 28.373976658896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang