Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Dinokeng Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Little Dinokeng Bush Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit was uit die boonste rakke!

Ongelooflike plek. Daar is absoluut niks om oor te kla nie, slegs komplimente!

Joe V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Ontspan saam met die zebras.

Onbeskryflik lekker! Die natuur en die rustigheid laat jou sommer alles vergeet!

Martin K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Luxury and beautiful bush experience.

Beautiful home within a beautiful setting. Loved every minute! Difficult to believe that we can enjoy the full bush experience so close to Pretoria.

Tonya C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya C

Was a great spot!

Loved the accommodation, it was bright, clean with great furnishings and decor.

Marna B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Lekker rustige mooi omgewing.

Baie lekker gebly en. Die plek is nie net baie mooi nie, maar baie baie netjies ook.

Gerrit G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Wonderlike naweek gehad, verblyf was fantasties vir 'n heerlike wegbreek.

Baie lekker gebly, pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Lizelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Rustige omgewing in die bos.

Little Dinokeng bied 'n wonderlike rustige sielsverrykende bosveldverblyf. Die eenheid is toegerus met alles wat jy sal nodig kry, en die bosuitsig en rustigheid is asemrowend. Die eenheid is skoon en so modern. Elke klein unieke ding wat gebruik is vir versiering is so mooi. Betsie was daar om ons te verwelkom en baie vriendelik. Ons kom vir seker terug! Die keer bly ons net langer.

Charlotte L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Rustig, gerieflik en waarde vir geld.

Little Dinokeng is skoon, netjies, goed geleë en absoluut waarde vir geld. Die lodge het 'n rustige atmosfeer en ons is bederf met daaglikse besoeke van die zebras. Sal definitief weer gaan!

Nic M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M

Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons, gesin van 4 volwassenes, het heerlik ontspan in die rustigheid van die natuur. Die fasiliteite is uitstekend en alles wat nodig is, is daar. Dankie aan Brand en Betsie.

Lizel N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Regte plek vir 'n naweek wegbreek. Alles wat nodig is, is daar.

Heerlike gerieflike huis.

Cheryl T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T

Fabulous.

Wonderful- it was very hot, need aircon all the time, including during load shedding.

Lizel N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Rustige, luukse naweek.

Alles wat nodig is, is in die huis. Die groot stoep is 'n heerlike kuierplek. En die area is rustig en stil.

Leanne H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne H

Absolutely beautiful, peaceful place!

Little Dinokeng Bush Lodge was amazing. It has everything you need including a solar geyser, an investor for lights during load shedding and a gas stove. We loved the decor and murals!! We spent the evenings around the fire pit with lions and jackals calling in the distance. The only small complaint is about the duvet and this will differ from person to person. We found it very heavy and hot. We found the house to be so lovely and warm that a lighter duvet would have been fine. Perhaps providing a lighter one on the shelf with the extra blanket would be a good idea?

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Rust de Winter-weg, Huis 4, Hunter's Pride Wildlandgoed, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba150485f4400045017032b33c7d760a5e2885a50094a70d831a4b6b519f816083bc4e6127dbdac6317908e8eaf2a029ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R48 Rust De Winter Road House 4, Hunter's Pride Wildlife Estate 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337190122592 28.373976658896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang