Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Dreams Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Little Dreams Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
2.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.1/5
Andy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy M

Good. Close to location. No WiFi. Expensive dinner options.

No WiFi password was provided, and the dinner cost was R250 per person. There was a Spur close by which we went to instead.

Little Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie dag

Ons het vouchers by die ontvangs wat ons aan kliënte gee. Ons is so jammer dat julle nie gevra het nie. Elke persoon kry sy eie toegangs kode. Ons aandete is R210.00 per persoon en is 'n volledige 4-gang maaltyd.

Hoop om jou spoedig weer hier te sien...

Little Dreams Guesthouse
Susan J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan J

Koud.

Die plek is baie vol en ons het nie genoeg warm water gehad nie. Ons het 3 eenhede langsmekaar gehuur en net die eerste mense in die ry het warm water gehad. Die krag het ook nou en dan afgegaan die eerste aand, maar dit was blykbaar 'n munisipale probleem.

Gj J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gj J

Been there done that.

Lichtenburg sukkel met krag (strafkrg) en water. As daar nie krag is nie, is daar nie water nie. Ek vermoed ons kamer deel 'n "geyser" met die kamer langs ons, so die een wat eerste bad of stort neem, kry die warm water. Die kamer was skoon en netjies, maar vir seker nie die 5 sterre soos op die ontvangs se voordeur staan nie. Ek voel die tarief was belaglik duur.

Kosie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kosie P

Baie teleurgesteld.

Ek het met ontvangs gereël dat ek 19:00 die sleutel sal kom kry. Daar gekom en seker 10/15 minute gewag dat iemand kom oopmaak en die sleutels van kamers aan my gee. Die aand toe ons wil bad geen water en ook geen water in toilet nie. Niemand eers beskikbaar om die waterprobleem op te los nie. Ek sal vir niemand die gastehuis aanbeveel nie en ook nooit weer daar oorslaap nie.

Stephan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Was presies wat ons gesoek het vir oornagverblyf. Skoon en netjies met 'n baie warm atmosfeer om die vuur.

Eienares het uit haar pad gegaan om ons so gemaklik as moontlik te maak. As ons weer in die area is sal ek definitief weer kom.

Rochelle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle S

Heerlik.

Die plek is pragtig. Al waaroor ek kan kla is die pype van die badkamer wat baie geraas en dit was warm. Kon nie venters oopmaak nie a.g.v. privaatheid en aircon het nie gewerk nie.

Chris P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Hoogs tevrede.

Puik ontvangs en diens. Het my binne een uur nadat ek uitgeboek het geskakel en meegedeel van waardevolle item wat ek daar vergeet het en kon dit gaan oplaai voor ek dorp verlaat het. Puik!

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 16, LIchtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmAIpL4YMQe4Lo0BfjuyGN6sQNC7xEA4rtXRhMQIDogsQkHxvI8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 16 Swart Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.144250328324 26.154315364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang