Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden at Buffelspad

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 520 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Little Eden at Buffelspad is 'n afgeleë stukkie paradys in 'n natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die Klein Koue Bokkeveld. Dis 20 km vanaf die plaasdorp Citrusdal.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Daar is 'n sprankelende swembad met fonteinwater minder as 100 m van die huis af. Daar is ook 'n lapa wat skaduwee oor die swembad bied.

Die eiendom het sowat 10 km se wandelroetes wat ongelooflike uitsigte en geleenthede vir wildkyk bied. Daar is vaalribbokke, witkruisarende, suikerbekkies, Kaapse suikervoëls, akkedisse, ystervarke, bobbejane en vaalboskatte. Little Eden bied aan gaste die geleentheid om van hul daaglikse roetine weg te breek en in die natuur te ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liana E
5.0
Baie lekker! Pragtige uitsig. Pragtige huisie, volledig toegerus. Lekker stoep vir braai. Chris heeltyd beskikbaar indien nodig.
Okt 2024
Deone L
Saam met vriende
5.0
We will definitely be back. Lovely mountains. Views are beautiful. The kids had a good time. We love the walking trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mark G
Saam met vriende
5.0
Amazing. Awesome piece of paradise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Coenraad B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike rustige plekkie met 'n fantastiese uitsig. Pragtige plek om jou siel te rus en die berge en natuurskoon te geniet. Die huis is toegerus m...
Sien meer
Jan 2024
Gert V
Saam met lewensmaat
4.8
Die stilte en mooi omgewing maak dit onvergeetlik. Ons sal dit weer doen. Dit was uitsonderlik lekker gewees.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Eden at Buffelspad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f32c978b39c16517340c345ee12e3d5104f128048d2d1b2d4f068bf8adc6ed01331d8e22a5de11e0ecdb9cad7a8cf7110f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Little Eden Middleberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.626983444799 19.154173557039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang