Little Eden St Lucia
Beskrywing
Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 of 3. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en het 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die eetkamer en leefarea is oopplan. ’n Ekstra enkelbed vir ’n kind kan gereël word. Daar is 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die eenheid word daagliks skoongemaak en sluit 'n privaat ingeboude braai en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het slaapplek vir 2-4 gaste en het 'n uitsig oor die vleiland en 'n deel van die Indiese Oseaan. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en het 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige uistig. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n privaat ingeboude braai, WiFi en 'n oopplan-leefarea en -eetarea met lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 tot 5 gaste en het ’n lieflik tuin-uitsig. Die slaapkamers het elk lugversorging. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed vir ’n paartjie, Die kamers deel ’n badkamer wat ’n bad, stort en ’n aparte toilet het. Daar is ook 2 privaat ingeboude braai-areas. Een in die voortuin met ’n privaat tuin en een in die agtertuin met ’n privaat stoep-area. WiFi is beskikbaar. Die eenheid beskik oor oor ’n oopplan-leefarea en -eetarea met lugversorging, ’n privaat ingang met ’n elektriese hek en ’n klimraam vir kinders. Die eenheid is troeteldiervriendelike en die eenheid is omhein om hondjies binne te hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2-5 en 'n uitsig oor die tuin. Die slaapkamers het elk lugversorging. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed vir ’n paartjie. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en ’n aparte toilet het. Verder het die woonstel ook 2 privaat ingeboude braai-areas. Een in die voortuin met ’n privaat tuin en een in die agtertuin met ’n privaat stoep-area. WiFi is beskikbaar. Daar is ook ’n oopplan-leefarea en -eetarea met lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4-6 gaste en bied 'n uitsig oor die vleilandpark en 'n gedeeltelike uitsig van die Indiense Oseaan. Die eenheid is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed vir paartjies. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Die leefarea en eetarea is oopplan, asook die kombuis em het lugversorging. Daar is 'n privaat ingeboude braai en WiFi in dié eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het ’n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en ’n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die eenheid het lugversorging, ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, stoof en ’n oond. Daar is ook ’n sitarea, WiFi, ’n stoep en ’n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Let asb. dat nie al die eenhede omhein is nie, troeteldier-beddegoed word nie verskaf nie en indien enige skade deur die troeteldier veroorsaak word, dit vir die gas se eie rekening sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 159, St Lucia, KZN, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang