Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden St Lucia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Little Eden St Lucia
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lorraine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Van die beste!

Baie mooi en netjiese plek. Sal vir seker hierdie plek weer bespreek vir volgende jaar se vakansie.

Suzanne U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne U

Great experience.

Great experience, had a lovely stay.

Rina F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina F

Aangenaam en rustig.

Die eenheid was baie netjies, skoon en mooi, en goed toegerus. Alles wat mens mag nodig kry, is daar. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe buite was ook baie goed en die omgewing pragtig en die tuine goed versorg.

Fikile M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fikile M

It was very good.

The place was perfect. The rooms are all big for the children to play around.

Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Uitstekend! Baie lekker gebly. Baie rustige deel van die dorpie geleë. Perseel is netjies en skoon, asook verblyf. Veilige parkering en vriendelike diens. Sal weer terugkeer.

Geleë in die rustige deel van dorpie weg uit hoofstraat. Perseel en wooneenheid is baie skoon, netjies en goed instandgehou. Wooneenheid baie goed toegerus met alle benodighede. Diens is baie vriendelik en het tuis gevoel. Parkering van voertuig is binne en veilig, wat baie help aangesien meeste ander blyplekke in St. Lucia oop of buite-parkering het. Sal die plek definitief aanbeveel vir selfsorgverblyf in St. Lucia.

Little Eden St Lucia se terugvoer

Thank you for your review, it was lovely having you. Until we meet again, travel safe and take care.

Little Eden St Lucia
Iris V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V

Baie goed.

Baie goed toegerus, generator het elke beurtkrag mooi gewerk. Beste bed nog. Die eenheid was langs 'n parkeerarea wat nogal gepla het, andersins was alles in die haak.

Paula T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula T

Lovely hidden gem.

Amazing view from the pool and great location.

Paul H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul H

Pleasant stay for a few nights.

The cover picture of Little Eden isn't necessarily what one experiences. We were given a room with its own small garden area and access which suited our needs. We did find it a bit separate from the facilities as advertised and also were under the impression that it might be closer to the beach on foot. There is a decent enough kitchen but lacking a washing machine (which we were hoping for). They do offer a laundry service though.

Joye N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joye N

Huis weg van die huis af.

Ons kon heerlik rus in ’n goed toegeruste plek. Dit het voldoen aan ons behoeftes. Sal dit aanbeveel vir vriende en familie.

Patricia T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia T

A very good 2 night stay. Heila went out of her way giving us directions and recommendations.

We loved the park like gardens and tropical vegetation.

Little Eden St Lucia se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you in the near future.

Little Eden St Lucia
Gerda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda E

Wonderlik. Uitsig baie baie mooi.

Kyk mooi uit op die mond. Uitsig regtig baie mooi. Woonstel baie netjies en baie mooi skoon. Beddens slaap heerlik. Sal dit baie beslis aanbeveel. En sal self weer gaan kuier. Baie dankie Bianca en haar span.

Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie tevrede met die akkomodasie.

Dit is n puik plek en baie netjies. Ons sal belsis weer gaan en sommer vriende saamneem.

Little Eden St Lucia se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering dit was 'n plesier om julle te huisves. Geseende dag verder.

Little Eden St Lucia
John M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Great.

Location better than photos on adds.

JJ V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
JJ V

Eerste keer in St Lucia. Meer verwag van dorp t.o.v. toerisme.

Verblyf was soos geadverteer. Plek netjies en skoon met alles wat jy benodig. Eintlik net daar geslaap, want die heeldag plekke besoek in en om St Lucia.

Annemarie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F

Baie goed geleë met baie goeie fasiliteite.

Uitstekend in alle opsigte! Personeel vriendelik en baie behulpsaam - selfs met besprekings van ekspedisies. Baie goeie waarde vir geld!

Elzabe H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe H

Lekker rustig met ’n mooi see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly met baie goeie diens.

Thea D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Wonderlike verblyf met 'n luukse gevoel.

Little Eden was vir ons 'n heerlike vakansieverblyf. Die eenheid is ruim, baie skoon en netjies en het 'n luukse gevoel i.t.v die meubels en toerusting. Die eenheid word daagliks gediens. Ons eenheid het 'n privaat ingang en parkering gehad, asook 'n sekuriteitswag wat in die aande rondtes doen - 10/10 vir veiligheid. Die vensters het muskietgaas voor wat nie net insekte uithou nie, maar ook die apies wat kom kuier op hulle plek hou. Daar is ook 'n waaier en lugversorging beskikbaar in die eenheid. Daar was ook 'n klimraam reg buite ons eenheid waarop die kleingoed kon baljaar. Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike langnaweek! Ons sal beslis weer kom kuier!

Annaleze V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleze V

Wonderlike diens.

Groot, ruim verblyf in 'n rustige omgewing.

Little Eden St Lucia se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is baie bly julle het lekker gebly en het jul tydjie hier geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Geseende dag verder, Bianca

Little Eden St Lucia
Rosa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa M

Lekker gebly, is baie vriendelik ontvang!

Die bestemming en verblyf was uitstekend. Dit is vir ons die een plek in Suid-Afrika waar ons elke keer hoop ons kan spoedig weer terugkom. Ons is ook verbly oor al die verbeterings wat aangebring is. Mooi netjiese plek.

Janine E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E

'n Heerlike rustige blyplek met 'n lieflike swembad en private braaiplek.

Ons het heerlik ontspan by Little Eden. Die kinders het die swembad geniet. Die braaiplek was lekker privaat en ons kon elke dag op 'n mooi skoon rooster braai. Die eenheid is daagliks skoongemaak sonder dat jy voel dat jou privaatheid geskend word. Baie dankie vir die heerlike kuier by Little Eden.

Little Eden St Lucia se terugvoer

Beste Janine

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is baie bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom na Little Eden.

Geseende dag verder
Bianca

Little Eden St Lucia
Marli K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli K

Uitstekend! Sal definitief aanbeveel.

Netjies en skoon met puik, vriendelike diens.

Charmaine S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Absolute paradise.

If you are looking for peace, adventure, amazing views and accommodation that poses excellent hospitality, Little Eden is what I would suggest. Very well maintained and the area is lovely as well. Thank you Bianca, I'm definitely booking again soon.

Harry G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry G

Comfortable and clean!

The apartment we had was nice and comfortable with good view, but I'm not to convinced this is the same with all the rooms. Clean and comfortable, but not for those who look for a cozy atmosphere.

Deoon V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deoon V

This was so nice and felt as if we had our own little house at the sea.

We enjoyed every minute of our stay and we will re-visit St Lucia. This was our fourth visit to this beautiful town. Our unit could do with a safety door at the front door. Coming from Gauteng it just never felt safe with an open front door without a safety door or expanda door. Reception and all staff deserves a pat on the shoulder. Thanks to you all for your great service.

Brian P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hesmarie V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie V

Padaanwysings, ontvangs en akkommodasie puik.

Die vriendelike ontvangs was besonders. Die behulpsaamheid om reëlings te tref vir die bootrit het dinge baie maklik gemaak. Die volledige diens het dit 'n baie spesiale rustyd (ook vir die ma) gemaak. Die heerlike bederfgoedjies, van die kombuis en slaapkamer tot in die badkamer, het nie ongesiens verbygegaan nie. Baie dankie, julle sien ons weer!

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 159, St Lucia, KZN, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b715ded01563ba548c6c5c962f7559cbfb4259ab54dca87aa38dcad7e47b161287556803fdddcde6c51b1bebe02e2a94388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 159 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383530841823 32.412760555745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang