Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden St Lucia

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lorraine V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Van die beste! Baie mooi en netjiese plek. Sal vir seker hierdie plek weer bespreek vir volgende jaar se vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne U
1 nag
5.0
Feb 2024

Great experience. Great experience, had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangenaam en rustig. Die eenheid was baie netjies, skoon en mooi, en goed toegerus. Alles wat mens mag nodig kry, is daar. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe buite was ook baie goed en die omgewing pragtig en die tuine goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

It was very good. The place was perfect. The rooms are all big for the children to play around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend! Baie lekker gebly. Baie rustige deel van die dorpie geleë. Perseel is netjies en skoon, asook verblyf. Veilige parkering en vriendelike diens. Sal weer terugkeer. Geleë in die rustige deel van dorpie weg uit hoofstraat. Perseel en wooneenheid is baie skoon, netjies en goed instandgehou. Wooneenheid baie goed toegerus met alle benodighede. Diens is baie vriendelik en het tuis gevoel. Parkering van voertuig is binne en veilig, wat baie help aangesien meeste ander blyplekke in St. Lucia oop of buite-parkering het. Sal die plek definitief aanbeveel vir selfsorgverblyf in St. Lucia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Little Eden St Lucia
Thank you for your review, it was lovely having you. Until we meet again, travel safe and take care.

Iris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Baie goed. Baie goed toegerus, generator het elke beurtkrag mooi gewerk. Beste bed nog. Die eenheid was langs 'n parkeerarea wat nogal gepla het, andersins was alles in die haak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Lovely hidden gem. Amazing view from the pool and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul H
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Pleasant stay for a few nights. The cover picture of Little Eden isn't necessarily what one experiences. We were given a room with its own small garden area and access which suited our needs. We did find it a bit separate from the facilities as advertised and also were under the impression that it might be closer to the beach on foot. There is a decent enough kitchen but lacking a washing machine (which we were hoping for). They do offer a laundry service though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joye N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Huis weg van die huis af. Ons kon heerlik rus in ’n goed toegeruste plek. Dit het voldoen aan ons behoeftes. Sal dit aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

A very good 2 night stay. Heila went out of her way giving us directions and recommendations. We loved the park like gardens and tropical vegetation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bianca
Little Eden St Lucia
We are glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 159, St Lucia, KZN, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b715ded01563ba548c6c5c962f7559cbfb4259ab54dca87aa38dcad7e47b161287556803fdddcde6c51b1bebe02e2a94388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 159 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383530841823 32.412760555745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang