Little Farm Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheréne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elmari S - Aug 2024
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige kothuis, met 'n baie groot erf - lieflike plek!
Jan R - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Nosipho M - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and lovely.
Shane S - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Aabeda T - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay in a beautiful farm cottage.
Marlene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Verfrissend en huislik.
Gideon M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en het alles wat jy nodig het. Veilig.
Martin S - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik en lekker.
Elsabe J - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely farm stay.
Rana Steyn S - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Francois P - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Alexander T - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome
Maggie H - Apr 2021
Algehele gradering
Die plaas bied mens die geleentheid om heeltemal af te skakel in 'n rustige omgewing.
Lees meerAlta B - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel in pragtige, veilige omgewing sonder ander mense.
Lees meerNadia B - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant, comfortable and clean.
Clare M - Okt 2020
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Annalie G - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige kothuis op ‘n lieflike plaas, mooiste natuur.
Little Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie Annalie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien op die plaas. Mooi bly!
Jacqueline C - Des 2019
Algehele gradering
Wow! Pragtig! Vyfsterverblyf!
Little Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie Jacques en Jacqueline vir julle resensie.
Dit was vir my lekker om julle hier op die plaas te kon hê.
Ons sien uit na jul volgende (langer) kuier.
:-)
Tobie S - Apr 2019
Algehele gradering
Die ideale oorslaap-plekkie vir iemand wat naby aan die KNP wil wees!
Lees meerLittle Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie Tobie vir jou resensie en mooi terugvoer rakende jul verblyf.
Ons hoop on julle weer binnekort by die cottage te verwelkom vir jul 2de kuier.
Bongani T - Sep 2018
Algehele gradering
Great place and a friendly owner, will revisit again in future.
Little Farm Cottage se terugvoer
Thank you for the lovely review, Bongani. It was a pleasure hosting and meeting your beautiful family.
I am glad you enjoyed your stay.
We hope to see you all again.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang