Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheréne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Little Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmari S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Dit is 'n pragtige kothuis, met 'n baie groot erf - lieflike plek!

Ons het heerlik gebly, alles was perfek, netjies en skoon.

Jan R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Fantasties!

Baie baie lekker! My vrou het die plekkie vreeslik geniet en daarvan gehou.

Nosipho M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

Peaceful and lovely.

Nice stay in a good location. Close to the Malelana Gate. The generous host answered all our questions, and the basket of fruits was lovely.

Shane S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Absolutely fabulous.

Really super gem, we were super impressed by the accommodation. Will definitely be back again. If you haven't tried Little Farm Cottage, you are missing out.

Aabeda T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aabeda T

Lovely stay in a beautiful farm cottage.

The Little Farm Cottage was meticulously clean, and special attention was given to every detail. It really lives up to its name. The host was a great and responded immediately with clear and concise instructions. A great place to relax and unwind.

Marlene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene N

Verfrissend en huislik.

Sien sterre.

Gideon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Rustig, skoon en het alles wat jy nodig het. Veilig.

Ongelooflike mooi plekkie met alles wat mens verwag en nog meer. Ons het as gesin Kersfees hier gebly en het op die einde 5 nagte hier geslaap. Sal definitief aanbeveel.

Martin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Wonderlik en lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was awesome en elke oomblik geniet baie netjies en altyd 'n plesier. Ons is sommer gou weer terug.

Elsabe J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Lovely farm stay.

Such a well appointed cottage with a leisurely stoep and large, fenced off yard were dogs and children can play safely. Beautiful, clean and very well maintained.

Rana Steyn S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana Steyn S

Absoluut fantasties.

Die mooiste huise om in te bly. Pragtige omgewing. Die swembad is heerlik verfrissend na 'n warm dag. Tuintjie is pragtig en lekker vir jou hondjies om in rond te hardloop. Hierdie is 'n wenner.

Francois P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Uitstekend!

Ons was voorwaar beïndruk met Little Farm Cottage. Skoon, ruim en ongelooflike mooi decor! Regtig die moeite werd. Daar was alles wat jy nodig het vir 'n lekker ontspan. Sal dit ten sterkste aanbeveel as jy 'n netjiese skoon en lekker plek soek.

Alexander T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander T

Awesome

Great value, great place.

Maggie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie H

Die plaas bied mens die geleentheid om heeltemal af te skakel in 'n rustige omgewing.

Die cottage is so netjies en pragtig, en 'n heerlike kuier plekkie met 'n plons-swembad, mooi tuin and goed toegerus. Dit is ook naby aan die wildtuin. Die plaas is ook 'n goeie voorbeeld van 'n werkende plaas en mens kan lekker stap tussen die landerye en piesangplantasies. Dit is een van die netjiesste plase wat ek al ooit gesien het. Baie indrukwekkend. Die diens is persoonlik en vriendelik, en ag, ek en my dogter het heerlik gerus! Sal dit met 'n oop hart aanbeveel!

Alta B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Rus vir die siel in pragtige, veilige omgewing sonder ander mense.

Ligging is fantasties indien jy die Kruger wil besoek en ook veilig met goeie beligting en instruksies. Goed toegeruste eenheid wat pragtig versorg is met netjiese dekor wat mens vervoer na 'n ontspanne rustige atmosfeer. Die lugverkoeler en swembad is 'n absolute seën in die warm maande. Die feit dat dit afsonderlik is vanaf enige ander mense tog naby genoeg aan die plaasopstal vir gemoedsrus. Veilig omhein met voldoende beligting. Ons en ons tieners het die blaaskans weg vanaf die stad ontsaglik baie geniet. Ons sal beslis weer kom kuier.

Nadia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Very pleasant, comfortable and clean.

Our overnight stay was so very comfortable and convenient, a home away from home feel. Everything offered was well thought through - from bundles of wood and firefighters to arriving to a well air conditioned room. Clean crisp linen and all that you would need for a happy stay. We’ll definitely be back.

Clare M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare M

Cosy and comfortable.

We loved our stay. Our children loved the pool and the host has thought to provide all the home comforts. We had no complaints & will definitely return if we are in the area again.

Annalie G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie G

Pragtige kothuis op ‘n lieflike plaas, mooiste natuur.

Little Farm cottage was als en nog meer as wat ons verwag het. Op ‘n pragtige sitrusplaas staan hierdie pragtige kothuis. So mooi gemeubileer, baie ruim en baie gesellig. Lieflike stoep waarop jy kan sit om te braai of net te kuier en die mooi natuur te geniet.

Little Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie Annalie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien op die plaas. Mooi bly!

Little Farm Cottage
Jacqueline C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Wow! Pragtig! Vyfsterverblyf!

Dit is die mooiste cottage, uiters netjies en skoon. Cherene is so vriendelik, jy voel sommer tuis. Die décor is pragtig. Ons sal beslis weer hier oornag, nee langer bly!

Little Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie Jacques en Jacqueline vir julle resensie.
Dit was vir my lekker om julle hier op die plaas te kon hê.
Ons sien uit na jul volgende (langer) kuier.
:-)

Little Farm Cottage
Tobie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie S

Die ideale oorslaap-plekkie vir iemand wat naby aan die KNP wil wees!

Die ideale oorslaap plekkie vir iemand wat oorslaap op pad na die KNP of wat selfs langer wil bly en net elke dag inry wildtuin toe. Die plekkie is uiters netjies en ingerig vir 'n lekker kuier. Die stoepdakkie het ons in staat gestel om te braai en op die stoep te kuier te midde van stortreën. Lekker naby aan die Malelane Kruger-hek. Cherene is die vriendelikste mensie ooit en het ons lekker tuis laat voel! Ek sal beslis weer hier oorbly as ek slaapplek naby aan die Kruger soek!

Little Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie Tobie vir jou resensie en mooi terugvoer rakende jul verblyf.
Ons hoop on julle weer binnekort by die cottage te verwelkom vir jul 2de kuier.

Little Farm Cottage
Bongani T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani T

Great place and a friendly owner, will revisit again in future.

See stars.

Little Farm Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, Bongani. It was a pleasure hosting and meeting your beautiful family.
I am glad you enjoyed your stay.
We hope to see you all again.

Little Farm Cottage
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc829413654e33dd704cd7681eee9c277f621e85d290d21a4bb6fa0811811908ffe6bc0b06d47c7ecc6405c33357ef6d5fb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Jeppes Reef Road R570 Marulha Landgoed 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.615839667822 31.581834684207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang