Little Farm Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Little Farm Cottage is op 'n werkende vrugte- en suikerrietplaas geleë en is net 'n kort entjie se ry vanaf Malelane en Hectorspruit. Dié plaas is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek en is ook die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na die Kruger Nasionale Park of Mozambiek.
Dié plaaskothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, 'n klein oond en 'n tweeplaatstoof. Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kothuis lei na 'n beskutte patio met ingeboude braaigeriewe, gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Daar is ook 'n lieflike swembad met 'n afdak.
Daar is 'n aantal natuurresevate, wildplase en natuurlike besienswaardighede vir gaste om te verken in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheréne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Little Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wild Frontier
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeppes Reef-weg R570, Marulha Landgoed, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang