Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Little Farm bied lieflike oornagverblyf in 'n 2 ha-fynbostuin in Raithby, wat tussen Somerset-Wes en Stellenbosch geleë is. Die verblyf bied ononderbroke uitsigte op die majestueuse berge en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.

Little Farm Flat is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele, 'n enkelslaapbank, 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Buite is daar 'n dek met 2 stoele en berguitsigte.

Die King Room Suite is op die onderste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet, 2 stoele en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, potte, panne, breekware en eetgerei. Die klein eetarea het 'n tafel met 2 stoele. Daar is ook 'n klein, privaat stoep met asemrowende uitsigte.

Albei eenhede bied toegang tot 'n inheemse tuin en 'n soutwaterswembad. Daar is ook meubels en 'n gasbraai beskikbaar. Veilige, oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Little Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fabienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ff930f77cb84033d6455bbe04aea774e137c362203d965b0e2ea5ecca9492756013dd702c92f170a86abd4b309b71cac6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 16 Wineacres Drive Raithby 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.019757615812 18.786322216405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang