Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farms

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Gaylan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

It was a great place to rest and relax. Our stay was great, we only had an overnight stay, but it catered to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Hi Gaylan, that is great news! See you next time!

Linrie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek vir een aand se slaap. Honde het dit baie geniet saam met kleinding. Ja, dit was heerlik. Genoeg van alles net vir een aand se bly. Sal dit gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Hi Linrie, baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024, sien julle volgende keer!

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Goeie oorslaapplek. Dit is skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Dankie Piet, sien jou volgende keer.

Petro D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Goed. Verblyf was goed. Badkamer se deur wat oopgaap maak dit ongemaklik, want dis nie privaat nie. Alle geluide is hoorbaar. 'n Tafel in die plek van die kindertafel is 'n groter nood: daar is nie plek om jou kosmandjie neer te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Rufus
Little Farms
Hi Yvonne, die hek staan elke aand oop ja en die wag reageer as daar probleme is. Ek het die gaste aangespreek, maar die beste sou wees dat julle ons deur die nag laat weet het, dan kon ons die probleem opgelos het. Groete, Rufus Smit

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Oornag. Die eienaar was baie behulpsaam en het ons terugkeerdatum verander sonder enige ekstra kostes. Ons woefie kon saam slaap en kon lekker buite rondhardloop. Ideaal geleë naby die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Oornagslaapplek. Waarde vir geld en lekker naby die N1 geleë, maar net ver genoeg sodat die snelweggeraas nie gepla het nie. Ons het 'n wegneemete telefonies bestel wat teen R20-00 afgelewer was. 'n Wag pas die voertuie snags op, dus ook baie veilig. Die kamer was skoon en netjies, ons sal beslis weer van Little Farms gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie vir die mooi resensie, Leon. Sien julle volgende keer. Groete. Rufus

Sandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Vriendelike diens, netjies en skoon. Die gasheer was baie vriendelik. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het 'n heerlike nagrus gehad voor ons lang tog die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie Sandra vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle n lekker aand gehad het. Sien julle volgende keer!

Jeanette P
1 nag
5.0
Feb 2023

Very friendly and helpful host. I liked that the accommodation was close to the highway as I could get back on the road quickly the following morning. I was delayed checking in due to a flat wheel. The host arranged a meal for me in advance and assisted me in getting a new tyre on a Sunday morning. I will stay there again when travelling that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Hi Jeanette, glad we could assist in making your evening easier. Until next time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Rufus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e369c44b0624f37cab2ea06595f98dccd8e536f78093ba49cf0239369fecdb3aa113139c44915289b7118a87123e274380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 1 Phillipolis Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.706070960137 25.107732804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang