Little Farms
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Rufus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Gaylan D - Des 2023
Algehele gradering
It was a great place to rest and relax.
Little Farms se terugvoer
Hi Gaylan, that is great news! See you next time!
Linrie B - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir een aand se slaap. Honde het dit baie geniet saam met kleinding.
Little Farms se terugvoer
Hi Linrie, baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024, sien julle volgende keer!
Piet V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Little Farms se terugvoer
Dankie Piet, sien jou volgende keer.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag.
Sandra V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en skoon.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Sandra vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle n lekker aand gehad het. Sien julle volgende keer!
Leon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagslaapplek.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Leon. Sien julle volgende keer. Groete. Rufus
Jeanette P - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful host.
Little Farms se terugvoer
Hi Jeanette, glad we could assist in making your evening easier. Until next time.
Chantelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Gepaste oornagverblyf vir 'n pitstop.
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag.
Little Farms se terugvoer
Dankie Leon, sien julle volgende keer.
Adri B - Mei 2023
Algehele gradering
Dankie, ons het dit geniet. Eienaar het ons vriendelik verwelkom.
Little Farms se terugvoer
Hi Adri, baie dankie.
Sien volgende keer.
Rianca D - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Little Farms se terugvoer
Hi Rianca, baie dankie. Sien julle volgende keer.
Jackie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant and accessible.
Lees meerLittle Farms se terugvoer
Thank you Jackie, we will look into the emergency lamps. Some of them have factory faults on them. Apologies for that.
Amorie N - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike spasie vir diere na 'n lang reis. Netjies en rustig.
Little Farms se terugvoer
Hi Amorie, ons is bly julle het dit geniet. Tot volgende keer.
Andre B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaapverblyf. Ruim slaapplek, lekker stort.
Ben B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies
Riana S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie, die kroeg area kry binnekort n TV.
Sien volgende keer.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Andries B - Okt 2023
Algehele gradering
Redelik.
Lees meerAmanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Very challenging
Martin W - Apr 2023
Algehele gradering
Geen aandag aan detail nie. Kan meer moeite doen.
Susan P - Feb 2023
Algehele gradering
Ongemaklik en baie verkeerslawaai.
Little Farms se terugvoer
Hi Susan, die hele dorp se Gastehuise is langs die hoofweg en die matrasse op die beddens is van die beste wat jy ooit op sal slaap. Die begraafplaas se mense het al jare terug rus gevind so hulle pla ons nooit nie. Ek stel voor dat jy volgende keer so bietjie dieper in jou beursie krap vir verblyf. Ons doel is om dit so goedkoop as moontlik vir die verbyganger te maak.
Lekker dag.
Bianca B - Des 2022
Algehele gradering
Vir seker weer daar kuier.
Little Farms se terugvoer
Dankie Bianca, sien volgende keer.
Sicumile M - Sep 2022
Algehele gradering
Rufus was the best host. So friendly and always willing to help.
Little Farms se terugvoer
Hi Sicumile, thank you for the lovely review. See you next time.
Linda D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Linda, sien julle volgende keer.
Desiré V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om oor te bly as jy die pad vanaf PE na JHB wil opbreek.
Little Farms se terugvoer
Hi Desiré, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.
Annerie V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige plekkie. Ek kon lekker rus na 'n lang dag op die pad.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Annerie vir die mooi review. Ons is bly julle het dit geniet.
Tot volgende keer!
Martie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was veilig en gerieflik.
Cornelius G - Mrt 2022
Algehele gradering
Langafstand trek vanaf Krugersdorp na Malmesbury. Het net gestop vir 'n ruskansie.
Nastassia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte rusplek.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Nastassia, ons bel julle as on in Pta is later die jaar. Sterkte met die klein boontjie in die maag.
Liandri F - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap.
Little Farms se terugvoer
Liandri, ons sal aandag gee aan dit!
Barry D - Des 2022
Algehele gradering
Very nice, value for money.
Little Farms se terugvoer
Hi Barry, glad you guys enjoyed it. We will definitely look into a premium vegetarian dish for you guys once we start up the restaurant. See you next time.
Arno J - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Little Farms se terugvoer
Hi Arno, altyd lekker om te hoor dit was ons doen maak dit gerieflik vir ons gaste. Sien julle volgende keer.
Leon D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, net reg vir 'n aand se oorbly.
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Little Farms se terugvoer
Gert, altyd 'n plesier!
Belinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Little Farms se terugvoer
Hi Belinda, daar is personeel wat die skottelgoed was elke oggend en die skerp lig is vir veiligheids doeleindes.
Ons klein plasie is net genoeg vir n rustige oorslaap ja.
Anne B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendlike diens van Maureen af.
Little Farms se terugvoer
Sy is een van die juwele in ons Gastehuis familie.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Miralda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Rufus, baie dankie vir jou vriendelike diens en jou hulp!
Little Farms se terugvoer
Miralda, baie dankie. Ons sal gou daarna kyk!
Jacques D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Little Farms se terugvoer
Dankie Jacques, sien volgende keer.
Robin C - Aug 2022
Algehele gradering
Well priced for an overnight stop.
Arnien K - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspanned.
Little Farms se terugvoer
Dankie Arnien, bly julle het dit geniet.
El-doree G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere.
Little Farms se terugvoer
Gezelle, bly ons julle julle laat gemaklik voel!
Liandri F - Jan 2022
Algehele gradering
Die verblyf binne is skoon en netjies.
Little Farms se terugvoer
Hi Liandri, ons is jammer om te hoor dat julle nie van die atmosfeer gehou het nie. So het elke persoon maar sy voorkeur. Veilige reise!
Jacomina R - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies maar nie veilig vir gesin met klein kinders nie.
Little Farms se terugvoer
Hi Jacomina, die plaas gevoel is nie gewoonlik vir almal uitgeknip nie. Met 'n sekuriteits wag wat heelnag patroleer, wil ons nie die 'plaas natuur' prentjie breuk met sekuriteits hekke nie. Dankie vir die resensie.
Christa K - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Gemaklike beddens. Baie rustig.
Little Farms se terugvoer
Hi Christa, baie dankie vir die mooi resensie! Alle voorspoed vir julle vir 2022, tot volgende keer!
Marike C - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, dankie.
Little Farms se terugvoer
Groot plesier Marike.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Stephan S - Des 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar maar geen privaatheid.
Zuretha V - Des 2022
Algehele gradering
Oornagslaaapplek.
Nicola B - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Little Farms se terugvoer
Hi Nicola, dankie vir die review. Ons sal omsien na die stort gordyn, jammer vir dit.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Ester N - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklike slaapplek vir oornag.
Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
Was glad nie beïndruk nie.
Little Farms se terugvoer
Hi Linda, die sit area is buitekant. Die personeel doen sommer al die opwas in die oggend.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Alison L - Okt 2022
Algehele gradering
It is a work in progress. Wish Rufus best of luck.
Little Farms se terugvoer
Hi Alison, thank you for the wishes. We should be done soon.
Kobus E - Mei 2022
Algehele gradering
Swak ligging.
Little Farms se terugvoer
Hi Kobus, ons is jammer vir dit. Ons is besig met 'n begroting om dit te verander.
Wade F - Aug 2022
Algehele gradering
Good enough for just 1 night.
Gert H - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Little Farms se terugvoer
Dankie Gert, sien volgende keer!
Victor L - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Little Farms se terugvoer
Thank you Victor, sien julle volgende keer!
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Net vir oorslaap ja.
Little Farms se terugvoer
Dankie! Sien volgende keer.
Natasha P - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvryheid van eienaar.
Nanette B - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Alrika D - Okt 2021
Algehele gradering
Goed toegerus vir oornag bly.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Alrika, tot volgende keer.
Adinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Wynand J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Wynand!
Tanya H - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Little Farms se terugvoer
Hi Tanya, dankie vir die konstruktiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan dit.
Maritza H - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om te oornag.
Lees meerLittle Farms se terugvoer
Ja die braai area met gesamentlike opwasplek, restaurant en amblusie blokke vir die kamp terrein word die jaar gebou. Ek is bly julle het julle tyd geniet. Tot volgende keer!
Sallyann D - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Desiree B - Okt 2021
Algehele gradering
Geskik vir suiwer oornagdoeleindes, geen stoel, tafel om iets op neer te sit.
Allan P - Des 2021
Algehele gradering
Een nag, heerlik oorgeslaap.
Charl H - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyed the stay, sleep wasn't great.
Little Farms se terugvoer
Hi Charl, apologies for the inconvenience. We will look into blackout curtains.
Chanel H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om oor te slaap. Baie vriendelike diens.
Little Farms se terugvoer
Hi Chanel, ek kan dit amper nie glo nie omdat ek net komplimente kry vir skoonheid. Ons sal defnitief seker maak dat dit dan verbeter.
Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek, as mens moontlik groepbespreking doen, en al 4 kamers bespreek.
Pepi D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Little Farms se terugvoer
Baie dankie Pepi, tot volgende keer!
Kenny W - Sep 2021
Algehele gradering
Was voldoende.
Little Farms se terugvoer
Dankie Kenny, ons voorsien nie voedsel nie. Miskien n misverstand.
Marie S - Des 2021
Algehele gradering
Nie 'n goeie ondervinding nie.
Lees meerLoraine S - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie het opknapping nodig.
Iolenthy M - Okt 2021
Algehele gradering
It was nice.
Little Farms se terugvoer
Hi Lolenthy, there is ample parking space for cars.
A communal wash-up area is being built this year.
Vidette D - Des 2021
Algehele gradering
Vloer was vuil.
Pt R - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, bekostigbaar, ligging is vreemd.
Theunis V - Des 2021
Algehele gradering
Het nie gemaklik geslaap, ligte skyn heel aand in die kamer in.
Little Farms se terugvoer
Hi Laurika, jammer vir die ongerief. Ons sal kyk na dubbel gordyne, maar ons plekkie is nie uitgeknip vir almal nie.
Irene E - Okt 2021
Algehele gradering
Bitter vuil swembad, baie lewendige insekte ens. in swembad. Vuil beddegoed.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang