Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Farms is 'n rustige plaasstyl-gastehuis op die buitewyke van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die verblyf is ideaal vir 'n mini-Karoowegbreek.

Daar is 4 smaakvol gemeubileerder gastekamers langs mekaar met 'n uitsig oor die grasperk waar kinders kan hardloop en speel. Elke plaasstyl-huis het 'n en suite-badkamer met ' stort en dit is met 'n mikrogolfoond, yskas, kombuisgereedskap en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan die braai-area en die buiteswembad geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Gaylan D
Gesin met klein kinders
5.0
It was a great place to rest and relax. Our stay was great, we only had an overnight stay, but it catered to all our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Linrie B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir een aand se slaap. Honde het dit baie geniet saam met kleinding. Ja, dit was heerlik. Genoeg van alles net vir een aand se bly. Sal dit ger...
Sien meer
Des 2023
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oorslaapplek. Dit is skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is daar.
Okt 2023
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Die eienaar was baie behulpsaam en het ons terugkeerdatum verander sonder enige ekstra kostes. Ons woefie kon saam slaap en kon lekker buite r...
Sien meer
Mei 2023
Leon K
Besigheidsreis
5.0
Oornagslaapplek. Waarde vir geld en lekker naby die N1 geleë, maar net ver genoeg sodat die snelweggeraas nie gepla het nie. Ons het 'n wegneemete tel...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Rufus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Little Farms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e369c44b0624f37cab2ea06595f98dccd8e536f78093ba49cf0239369fecdb3aa113139c44915289b7118a87123e274380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 1 Phillipolis Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.706070960137 25.107732804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang