Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farmyard Bungalows

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rus en vrede. Ons het heerlik gekuier. Dit was rustig en vreedsaam. Die bokkies en hoeders het ook bygedra tot 'n lekker plaasatmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Calm and beautiful surroundings. Lovely stay and owner is helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charnel L
1 nag
4.2
Jun 2023

Eienaar maak seker als is in plek. Was daar vir werk saam my spanwerkers en als gehad wat nodig was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2023

Ongelukkig nie die wonderlikste nie. Die eenheid is baie ruim en het alles wat 'n mens nodig het, maar ongelukkig is dit nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Penelope V
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mrt 2023

Blyplek teleurstellend. Stil, rustige ongewing. Blyplek was nie goed toegerus nie. Eetgerei en breekware 'n bont spul. Yskas het nie al die rakke. Geen wynglase. Kombuis, slaap en badkamer basies in een vertrek. Dit is baie ongemaklik om kos te maak en iemand wil badkamer gebruik. Die badkamer is afgeskort met muur wat nie dakhoogte bereik. Geen water vanaf 6 tot 7 in die oggend. Onverwags betrap met hare vol shampoo toe water opdroog in die stort. Die eenhede kan gerus ook skoner wees.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Danielle Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Vreeslik lekker! Ons het vreeslik lekker gebly! Oom David was baie vriendelik en het selfs bottels eenkant gehou sodat die kinders die bokkies kon melk gee. Daar is 'n asemrowende uitsig net buite die glasdeur. Die kamers is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die erf is pragtig met sy groen grassies en kleurvolle blommetjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Op die ingewing van die oomblik besluit om 'n roadteip te doen. Dis 1 oopplan-vertrek met die badkamer afgeskort. Dis groot en ruim. Baie netjies. Baie gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend. Dit was bietjie moeilik om daar uit te kom as jy van die groot pad afdraai op die grondpad. Sou dalk makliker gewees het as ek in die daglig gearriveer het. Dis 'n lieflike omgewing. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel. Baie dankie aan die webtuiste wat uit hulle pad gegaan het om vir ons op so kort kennisgewing verblyf te reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Very pleasant and peaceful, thank you. Beautiful country side, just warn people about the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erica F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Perfect for the one-night stay that we had. David was very welcoming. The room we stayed in was open plan, 4 beds, a small table, and sufficient equipment in the kitchen. The bathroom was in the room as well. So if you are travelling with acquaintances, not the place to stay over in. Recommended for close families and close friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graeme L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Lekker gerus en net niks gedoen nie. Pragtige omgewing. Interaksie met bokke en hoenders geniet. Stilte doen wondere vir die siel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rc9uSGGZDPuzY6FBQuvhSzV6BL5CBNLLsrZYIRueFVAyixv2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 481 Joubert Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.373859291217 30.13182738525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang