Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farmyard Bungalows

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir Little Farmyard Bungalows
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Brenda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Rus en vrede.

Ons het heerlik gekuier. Dit was rustig en vreedsaam. Die bokkies en hoeders het ook bygedra tot 'n lekker plaasatmosfeer.

Nathalie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie R

Calm and beautiful surroundings.

Lovely stay and owner is helpful and friendly.

Charnel L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnel L

Eienaar maak seker als is in plek.

Was daar vir werk saam my spanwerkers en als gehad wat nodig was.

Michelle T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T

Ongelukkig nie die wonderlikste nie.

Die eenheid is baie ruim en het alles wat 'n mens nodig het, maar ongelukkig is dit nie skoon nie.

Penelope V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Penelope V

Blyplek teleurstellend.

Stil, rustige ongewing. Blyplek was nie goed toegerus nie. Eetgerei en breekware 'n bont spul. Yskas het nie al die rakke. Geen wynglase. Kombuis, slaap en badkamer basies in een vertrek. Dit is baie ongemaklik om kos te maak en iemand wil badkamer gebruik. Die badkamer is afgeskort met muur wat nie dakhoogte bereik. Geen water vanaf 6 tot 7 in die oggend. Onverwags betrap met hare vol shampoo toe water opdroog in die stort. Die eenhede kan gerus ook skoner wees.

Danielle Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle Z

Vreeslik lekker!

Ons het vreeslik lekker gebly! Oom David was baie vriendelik en het selfs bottels eenkant gehou sodat die kinders die bokkies kon melk gee. Daar is 'n asemrowende uitsig net buite die glasdeur. Die kamers is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die erf is pragtig met sy groen grassies en kleurvolle blommetjies.

Rene F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Op die ingewing van die oomblik besluit om 'n roadteip te doen.

Dis 1 oopplan-vertrek met die badkamer afgeskort. Dis groot en ruim. Baie netjies. Baie gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend. Dit was bietjie moeilik om daar uit te kom as jy van die groot pad afdraai op die grondpad. Sou dalk makliker gewees het as ek in die daglig gearriveer het. Dis 'n lieflike omgewing. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel. Baie dankie aan die webtuiste wat uit hulle pad gegaan het om vir ons op so kort kennisgewing verblyf te reël.

Helmien G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien G

Very pleasant and peaceful, thank you.

Beautiful country side, just warn people about the road.

Erica F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica F

Perfect for the one-night stay that we had. David was very welcoming.

The room we stayed in was open plan, 4 beds, a small table, and sufficient equipment in the kitchen. The bathroom was in the room as well. So if you are travelling with acquaintances, not the place to stay over in. Recommended for close families and close friends.

Graeme L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme L

Lekker gerus en net niks gedoen nie.

Pragtige omgewing. Interaksie met bokke en hoenders geniet. Stilte doen wondere vir die siel.

Hennie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Ongelooflike en aangename ervaring gewees.

Ons het behoorlik gerus.

Jacorien N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacorien N

Lekker genoeg.

Netjies en skoon genoeg vir 'n aand of twee se slaap. Kinders het die interaksie met die bokke vreeslik geniet.

Janco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janco D

Het nie warm water of koue water gehad nie.

Het na 'n troue toe gegaan sonder om te stort agv geen warm of koue water beskikbaar nie.

Louis V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Aangenaam.

Positiewe punt is dat daar baie spasie is vir die 4 persone. Goeie ruimte en goed toegeruste kombuis. Al kritiek wat ek het is dat die badkamer se mure nie tot dakhoogte gebou is nie en dit kan 'n probleem wees as daar 4 persone bly - veral as die natuur roep en almal hoor.

Rencia W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia W

Baie skoon en netjiese plek.

Plekkie is rêrig baie netjies, net jammer vir badkamer wat nie rêrig privaat is. Voel of jy kuier saam met almal terwyl op toilet. Geen privaatheid in badkamer.

Rowan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan B

Fantastic hosts.

Rooms very comfortable and large. Hosts were very accommodating. Beautiful - if stark - landscape. Perfect for birding.

Elsa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Heerlik.

Ek is baie tevrede, my kinders het die perde geniet en die gasheer was ongelooflik gasvry en het ons die heeltyd welkom laat voel. Ons is soos vriende, i.p.v. vreemdelinge, ontvang en behandel.

Mj M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mj M

Kind and caring host.

We should have asked for a non smoking room as we had tobacco odour from previous occupant. We were very cold ─ not enough warm blankets. Improvement needed to accommodate cold months.

Robert K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Lekker.

Alles wat nodig was, ruim, netjies en skoon.

Poena N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poena N

Lief geword vir Little Farmyard Bungalows!

Die verblyf te Little Farmyard Bugalows het ons baie laat dink aan 'n plekkie in Nederland, die plaasatmosfeer en die uitsig op lande en berge. Ons verblyf daar: Netjies en skoon en rustig, net wat mens nodig het. Baie dankie aan Dawid en sy vrou vir jul vriendelikheid en sorg.

Little Farmyard Bungalows se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to have you and thank you for coming to the Little Farmyard

Little Farmyard Bungalows
Erna R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Voldoende vir ons behoeftes.

Ons was daar vir die Wakkerstroom Kunstefees. Die verblyf was na genoeg aan die dorp, maar in 'n plaasatmosfeer. Ons is hartlik ontvang en het lekker gebly.

Little Farmyard Bungalows se terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you here.

Little Farmyard Bungalows
Rupert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert B

Baie lekker.

Ons het net vir aand deurgekom vir 'n troue. David was baie akkommoderend en vriendelik. Ons het die plek ook vinnig gekry, dankie aan sy beskrywing voor die tyd. Sal weer by Little Farmyard Bungalows bly.

Little Farmyard Bungalows se terugvoer

Thank you for your feedback. We are always trying to improve.

Little Farmyard Bungalows
Elmarie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O

Rustige blyplek in Wakkerstroom.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Little farmyard bungalows. Die verblyf is skoon en netjies en die eienaar bied goeie klantediens.

Aubrey G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey G

Rustige omgewing.

Ons verblyf was baie aangenaam. David was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier tuisgaan, maar die keer saam vriende. Kan baie stil word.

Jaco K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K

Die eienaar is baie hulpvaardig. Dit is 'n stil omgewing. Die kamers is baie netjies.

Sien sterre.

Little Farmyard Bungalows se terugvoer

Thank you, we are working on improvements to the units.

Little Farmyard Bungalows
Ria C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ria C

Ons verblyf was teleurstellend. Die mense is baie gaaf en behulpsaam, maar ek sal nie dink hierdie verblyf is ideaal nie.

Die beddens is gemaklik, maar ek was teleurgesteld met die badkamer. Die hele ding is oopplan, so daar is nie 'n volle muur gebou om die badkamer nie, dit is net half afgeskort met 'n oop muur tussen die kamer en die badkamer en ook glad nie 'n deur voor die badkamer nie, so aangesien 'n mens met ander familie deel (ons was drie mense), is jou badkamer episode glad nie privaat nie. Daar is 4 beddens in die kamer, so 'n hele paar mense kan daar bly, maar dan word elke geluid uit die badkamer ook gedeel. Jammer, maar ek dink dit moet opgegradeer word. Dalk 'n volle muur bou en 'n deur insit. Verder kan mens ook glad nie slaap op hierdie perseel nie, want die eienaar het omtrent 7 honde op die erf reg langsaan die verhuurde eenhede en hulle blaf heel aand vir die beweeglikhede in die buurt. Ek dink dit is onvanpas.

Iain H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Iain H

Not Good! Value for money.

I could not recommend this accommodation to a friend.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rc9uSGGZDPuzY6FBQuvhSzV6BL5CBNLLsrZYIRueFVAyixv2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 481 Joubert Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.373859291217 30.13182738525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang