Little Farmyard Bungalows
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Farmyard Bungalows bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom. Wakkerstroom is die tweede oudste dorp in die Mpumalanga-provinsie en is aan die grens van KwaZulu-Natal, 27 km oos vanaf Volksrust en 56 km suidoos van Amersfoort af geleë.
Verblyf word gebied in 2 studio-eenhede wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 gaste.
Daar is 2 perde aan die agterkant van die eiendom, asook konyne en hoenders. Kinders is welkom om die diere te voer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Little Farmyard Bungalows het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 481, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang