Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jonecia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Al wat ek kan sê is wow. Die plekkie het alles wat ʼn mens benodig en nog meer. Baie lekker gebly. Word definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies. Gaste sal nie ʼn fout maak om by hierdie pragtige plekkie ʼn bespreking te maak nie. Die gasvrou was fantasties. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Baie dankie!

Lukas S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker! Netjiese plek en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Baie dankie!

Elizabeth R
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Follow up and follow through hosts. A home away from home! This jewel of spacious, stylish comfort, is nestled at the foot of the Outeniqua mountains in a quiet and safe neighbourhood. It is fully equipped for a couple or family with children. The kitchen is fully stocked with every tool and gadget your heart can desire in a kitchen! The best, however, was the built-in braai / fireplace. It turned our living space into a cozy, toasty space to relax in over dinner and watching a movie during our winter stay in July! The hosts have a quick response time to any text or email and were super helpful. Uninterrupted connectivity for multiple devices and business meetings. Little Fern caters to every need a business traveller, family, or an individual might need for short term or long term stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Thank you Elizabeth!

Carike S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Naby die hospital wat ek heen moes gaan, dankie. Ja, baie lekker gebly - die plek is mooi skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Baie dankie, Carike!

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean and peaceful place to stay. Very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Thank you Kobus! You are welcome to visit us again.

Gaylene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pleasant and comfortable. Will definitely drop by soon again! We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Thank you Gaylene! You are most welcome!

Cashwill M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker. Baie lieflik en pragtige plekkie. Vriendelike ontvangs, gerieflik, privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Baie dankie Cashwill!

Heidi D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Fantasties, rustig en veilig. Aan Little Fern, Peace Lilly en Lavender Inn, dit was ons tweede kuier by julle - baie dankie. Sal julle enige tyd aanbeveel. Julle verblyf is 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Baie dankie!

Desre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Great. Very helpful hosts. Exactly like the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

We enjoyed our stay. Accommodation is excellent. We would recommend Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn, accommodation is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verna
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Thank you Nicola!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Verna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f392e067393548abc7eedb61cec1ee145b4027e3ff4c7a72e438e3c8f0374a172249b82236c8322d93abefcd2f7d0c0a090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.943529763343 22.466553101909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang