Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn is in George en bied pragtige uitsigte op die Outeniekwaberg. Die MediClinic, George Provinsiale Hospitaal, Onkologie en Geneva Clinic is ongeveer 1,5 km vanaf die verblyf.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat slaapplek bied aan 8 gaste. Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, stoof, ketel asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in Little Fern. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube in. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Die Botaniese Tuin is 150 m van die eenheid af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Verna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f392e067393548abc7eedb61cec1ee145b4027e3ff4c7a72e438e3c8f0374a172249b82236c8322d93abefcd2f7d0c0a090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 11 1st Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.943529763343 22.466553101909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang